Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walter's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 66 resensies vir Walter's Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Grant C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant C

Awesome - will be back again.

Absolutely awesome - right on the beach, you can hear the sea and smell the salt air the whole time. Stunning views from the room and the stoep.

Elana D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana D

Perfekte ligging by die see.

Baie skoon, met alle geriewe en fantastiese ligging.

Coen S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S

Uitstekende diens en verblyf was uitstekend.

Uitstekende diens. Het definitief lekker gebly.

Charl L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L

Perfect.

Perfect, beautiful, clean, everything you need. Owner was friendly, gave us great info on the restaurants in the area. Strongly recommended.

Belinda T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda T

Asemrowende uitsig en verblyf teenaan die see.

Asemrowende uitsig. Skoon, netjies, gerieflik ingerig. Branders werklik byna op voorstoep.

Archie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archie B

Excellent location and very nice Walter's Place.

Really enjoyed Walter's Place and setting thereof - beautiful outlook over sea and coastline - host ensured there was privacy.

Walter's Place se terugvoer

Thanks for taking the time to give feedback that will help other guests.

Walter's Place
Gerhardt P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt P

Wonderful.

Very nice and would visit again.

Walter's Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit help toekomstige gaste met hul keuse van verblyf.

Walter's Place
Inge L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge L

It was amazing!

Was the perfect place to stay, the host was super friendly and the room was beautiful. Will definitely be staying there again if we are in the area.

Christelle G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G

Fantasties.

Alles was fantasties. Bed, beddegoed, kombuis, ligging.

Thabisopatrick N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabisopatrick N

Great accommodation and easy access to the beach.

The stay was good and refreshing, but things like restaurants and shops close as early as 18:00, and there is also no ATM if you need cash.

Hendrik B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B

Ons het heerlik gebly.

Ons het heerlike akkommodasie ervaar. Pragtige see-uitsig geniet vanaf die gemaklike stoepsitplekke.

Walter's Place se terugvoer

Baie dankie, Hendrik, vir jou terugvoer. Ons streef egter daarna om altyd te verbeter indien nodig. Daarom sal ons graag wil hoor waarom veiligheid en diens 'n 3 gekry het, sodat ons daarop kan verbeter.
Groete, Dolly

Walter's Place
Ebonette F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebonette F

Just as the pictures.

Very nice place right at the seafront, well equipped with the basics needed. I had a peaceful time.

Walter's Place se terugvoer

Thanks for taking your time to send us feedback.
Greetings, Dolly

Walter's Place
Grant C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant C

Awesome location.

Great views and luxury on the beach.

Walter's Place se terugvoer

Thanks for your feedback, we appreciate the time you took to comment.
Greetings, Dolly

Walter's Place
Claudine T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine T

Heerlik gekuier.

Wonderlike see-uitsig! Baie gemaklik en ontspanne atmosfeer.

Walter's Place se terugvoer

Thank you, your feedback helps other guests.
Greetings, Dolly

Walter's Place
Elbie L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie L

Rustig, beleef die see.

Wat 'n ongelooflike plekkie! Om die see so te beleef vanuit jou kamer, stoepie, dag en nag. Lettelik net 'n klein straatjie tussen jou en die see. Eienaar en bestuur is ongelooflike hartlike mense. Dit is so rustig en skoon. Jongensfontein sal ons weer sien.

Walter's Place se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Elbie. Dit help ander gaste met hul besluit.
Groete, Dolly

Walter's Place
Gustaf G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustaf G

Pragtige see-uitsig, baie netjies.

Lekker gebly.

Walter's Place se terugvoer

Dankie Gustaf.

Walter's Place
Tania V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Pragtige plek! Goed ingerig. Gerieflik, gemaklik, prakties en sommer net mooi!

Ons kan nie wag om weer hier vakansie te hou nie!

Walter's Place se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer, dit word so waardeer.
Groete, Dolly

Walter's Place
Lourens J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens J

Puik

Skoon, netjies, ongelooflike uitsig.

Walter's Place se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer om ander gaste te help met hul besluit.
Groete, Dolly

Walter's Place
Phillip M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip M

Fantastiese plek.

Uitsig is die rede waarom ons sal teruggaan.

Walter's Place se terugvoer

Baie dankie Philip dat jul die tyd neem om terugvoer te gee en ander gaste help met hul besluit.

Walter's Place
Adi F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adi F

A few days right on the sea.

An awesome stay, in terms of location of being right next to the sea, with friendly service.

Jacques P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Perfekte wegbreekplekkie!

Ongelooflike uitsig oor die see, kan op die bed lê en dit voel of jy op die strand is so naby is dit. Ons het die plekkie baie geniet, mooi modern en netjies. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

Berlo C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berlo C

Wonderlike uitsig. Baie netjies en skoon.

Baie vriendelike gasvrou wat ons ontvang het en het dadelik tuis gevoel.

Leon E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E

Absoluut fantasties - nader aan die see en in 'n beter plek kan jy nie!

Baie moderne selfsorgeenheid. Kamers kyk uit op die see met 'n groot stoep wat toe kan maak met deursigtige afrolseile. Grasperk met geriewe vir braai. Is op die see in 'n baie stil gedeelte. Eienaar is die mees vriendelike persoon en altyd daar om te help en aanbevelings te maak. Jongensfontein tesame met Walter's Place is 'n paradys op sy eie. Gaan beleef dit!

Elisma V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma V

Vreeslik lekker.

Ons ouma is op 79 getroud en ons het die plekkie vir haar en haar man geboek. Hulle was vreeslik beïndruk en het hulle view baie geniet.

Gina W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina W

Beautiful view and location, most comfortable bed, super bath & amenities! A great stay!

A perfect stay, what a great place!

Pieter B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Absoluut puik.

Beste ligging in Jongensfontein.

Pieter B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Uitstekende ligging, klinies skoon en netjies! Vriendelike diens.

Toerusting, eetgerei, beddegoed, handdoeke ens. van hoë kwaliteit. Bouwerk en afwerking van die eenheid is professioneel en van hoë standaard! Pragtige plek. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Morne H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H

Ek wil dit nie vir ander aanbeveel nie, die plek is te pragtig.

Wonderlike plek en uitsig.

Ronel V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Netjiese selfsorg eenheid met see-uitsig.

Ons het een nag gebly in die oopplan Studio-eenheid. Die eenheid was skoon en baie gerieflik. Die bed en matras was gemaklik en ons het lekker geslaap. Daar was kwaliteit wit linne op die bed, asook komberse in die kas. Die kombuis het 'n mikrogolfoond gehad, 'n groot yskas en daar was mooi breekware en eetgerei. Koffie en melk was ook voorsien. Daar was 'n kaggel, wat handig was met die onplesierige weer, jy moet net jou eie hout voorsien. Ons kon die rugby kyk op die TV in die eenheid. Die badkamer was groot met 'n lekker stort, vinnige warm water was beskikbaar, die wasbak het 'n groot spieël gehad en die toilet het spaarpapier gehad. Goeie kwaliteit badhanddoeke was voorsien. 'n Lekker bederf was die Charlotte Rhys produkte, stort- en handseep, lyf- en handeroom. Die matjies op die vloer was pragtig skoon. Ons het 'n mooi uitsig op die see gehad, en ons in- en uitklok was baie gerieflik. Parkering was buite op die gras voor die hoofgebou. Ons kan Walter's Place aanbeveel vir 'n aangename verblyf.

Walter's Place se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Ronel. Ons waardeer jou tyd.
Groete, Dolly

Walter's Place
Morne H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H

Excellent venue with superb view and location.

This place is a gem, you can't get closer to the sea. The place is neat and has quality appliances and utensils. Thank you for an excellent venue.

Wilhelm H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm H

Ongelooflike uitsig.

Ongelooflike uitsig by Walter's Place akkommodasie! Jy hoor en sien letterlik die see as jy in jou bed lê. Die geriewe is fantasties, die beddegoed en bed heerlik. Mooiste badkamer en klein kombuisie met alles wat jy benodig vir 'n paar dae se verblyf. Ek sal 100 % weer wil terugkom en die verblyf aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek en van alle sorge wil vergeet. ONGELOOFLIK!

Walter's Place se terugvoer

Baie, baie dankie.

Walter's Place
Louise S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Rustig, stil en ontspannend.

Idiale plekkie vir wegbreek, uitrus en die see ten volle te geniet. As dierliefhebbers was die gasheer se schnauzers die lekkerste verrassing en beste geselskap langs die vuurtjie elke middag. Skoon, netjies en beurtkrag nie 'n probleem nie, hulle het voorsiening gemaak.

Walter's Place se terugvoer

Baie dankie.

Walter's Place
Martijn R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martijn R

Beautiful spot.

We had a great stay. Such a tranquil place, waking up with the sound of the sea. Too bad 5 stars is the maximum rating for location.

Kim F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim F

Prentjie mooi!

Ons het ongelooflik lekker gebly. Alles was 5-ster. Ons gaan beslis terug.

Russell G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell G

Lekker gebly. Vriendelike mense. Beste uitsig oor see.

Baie netjies. Kan dit beslis aanbeveel.

Karien W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien W

Wittebrood.

Ons het vir ons wittebrood paar plekke gaan sien. Ons was 2 aande hier. Die gasvrou is baie vriendelik, die uitsig is fantasties (op die see) en dis 'n netjiese plek.

Suna V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suna V

Amazing.

Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. See-uitsig vanuit die bed. Sal vir seker weer en weer gaan.

Jackie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

With the sea waves in your ears and freshness of Jongensfontein you go to sleep and rise in the morning.

Our host was a friendly lady that knows how to give you space but also assist in your needs.

Jan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Absolutely beautiful for a breakaway from hectic life.

The location of Walters Place is beautifully situated next to the sea. We could not get enough of the beauty of the waves rolling in. The premises themselves contained everything required for a comfortable stay. We enjoyed the various walks along the sea.

Walter's Place se terugvoer

Baie dankie!!

Walter's Place
Chanelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle V

The best place we've ever stayed at!

Walter's Place exceeds any and all expectations you might have. The view is stunning, the decor impeccable and we've never come across a place that is so well equipped! You have everything you might need right there. The customer service is also beyond compare. We will return to Walter's Place each and every time we visit Jongensfontein and surrounding areas.

Wentzel S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel S

Pragtig geleë met letterlik jou voete in die see.

Vriendelike ontvangs gekry skoon netjiese verblyf.

Listelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Listelle V

Puik ligging en prentjiemooi.

Baie tevrede en sal enige dag terugkeer. Dankie vir 1 heerlike nag se verblyf.

Ans S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ans S

'n Weerkom. Beslis.

Jy kan nie beter kry nie. Trixi is 'n wonderlike gasvrou.

Amanda S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Uitsig onbeperk.

Baie netjiese omgewing, op die see/strand met ongelooflike uitsigte. Kamers is pragtig versier en baie goed toegerus, moderne badkamers en toebehore, genoeg beligting (het inverter), WiFi uitstekend. Net jammer van huishonde wat mens onnodig 6 uur die oggend wakker geblaf het toe eienaar uitgegaan het om huishulp te gaan optel! Dit het ietwat van 'n demper op 'n ongelooflike lekker verblyf gesit.

Walter's Place se terugvoer

Dankie! Jammer oor Smiley en Sissy.

Walter's Place
Wici C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wici C

Pragtige plek, reg op die strand met heerlike stoep!

Ligging is fantasties. Kamer baie oulik ingerig met soveel geriewe!

Walter's Place se terugvoer

Baie dankie.

Walter's Place
Gerda P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda P

Dit was 'n wonderlike tyd daar. Gasvryheid, netjies, lieflike linne, alles wat jy nodig het, die branders hoor jy, sien jy en die vars seelug was heerlik. Ons kan Walter's Place aanbeveel, ons sal beslis weer terugkom!

Uitstaande luukse plek, vakansie atmosfeer, ons het dit baie geniet!

Marise V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise V

Ligging is fantasties, reg op die see.

Ons is bederf met heerlike Charlotte Rhys-badkamerprodukte, die eetgerei is pragtig, met voldoende kookgeriewe, groot onderdakstoep wat help teen wind en reën. Vriendelikste gasvrou.

Marlene O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene O

Absoluut fantasties.

Uitstekende verblyf, beste uitsig. Dit was 'n plesier om hier te oornag. Sal Walter's Place definitief aan beveel.

Hannes B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Vriendelike diens en goeie eetplekke aanbeveel.

Ons het ’n heerlike aandete by Lapskuit gehad en ontbyt by Allegaartjie. Die see-uitsig is so mooi!

Marieta M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M

Luuks en lekker.

Trixie is wonderlike gasvrou. Wens ons kon langer bly. Blyplek is so weelderig.

Benita E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita E

Idilies.

Wat 'n wonderlike belewenis. Die eerste keer in Jongensfontein en Stilbaai (op my ouderdom) en dis soos my vriendin sê: Jy sit op jou bedjie en jy het die beste "Screensaver" voor jou. Nie nodig vir battery of elektrisiteit nie en dit verander van sekond tot sekond. Dit was heerlik, maar net te kort! Ons plekkie het als gehad wat jy benodig het. Linne van baie hoë gehalte wat 'n aanduiding is van hoë agting vir vakansiegangers. Sal my beslis weer sien.

Marlene L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L

Ontspan met see op voorstoep.

Lieflik ingerigte verblyf met die branders op jou voorstoep, het jy niks meer nodig.

Christa S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa S

Great stay at a wonderful location.

We had a great stay at Walter's Place. We will certainly visit again.

Antoinette E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E

Awesome!

Die uitsig vanuit die kamer was asemrowend. Ek sal weer hier kom bly - en definitief vir langer!

Doreen D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen D

Best place to stay!

Location can’t be better, very safe with aluminium security shutters, it was just an enormous pleasure to stay there. Thank you

Herculina S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herculina S

Fantastiese plek en ligging.

Baie lekker gekuier en geslaap die aand.

Walter's Place se terugvoer

Dankie jong. Sien uit daarna om jou weer hier te hë.
Trixie

Walter's Place
Anton V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Baie lekker gebly sal weer so maak.

Die ligging kan nie beter wees.

Hendrik G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik G

Was heerlik.

Baie dankie julle, dit was heerlik om so lekker te kon bly. Julle is sterre.

Denise L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise L

Fantastiese plek. Sal enige tyd weer teruggaan.

Waarde vir geld. Gasvryheid was tops. Ligging great.

Walter's Place se terugvoer

Dankie Denise.
Vriendelike groete
Trixie

Walter's Place
Johan V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Netjiese, dienlike verblyf.

Verblyf is soos geadverteer, byna reg op die seefront.

Walter's Place se terugvoer

Baie dankie Johan. Mag julle ‘n wonderlike 2020 he.
Vriendelike groete
Trixie

Walter's Place
Dirk L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Slaap met die geklop van die see in jou ore.

Verblyf van hoë gehalte met 'n wonderlike, gasvrye gasvrou, reg op die see. Dit was uniek om 'n volmaan oor die see te sien opkom. Kan die verblyf met vrymoedigheid aanbeveel.

Walter's Place se terugvoer

Baie dankie Dirk, vir die mooi verwysing. Ek is bly julle het Hanlies ook geniet.
Mag dit goed gaan met julle en dat 2020 mooi werk met julle.
Vriendelike groete
Trixie

Walter's Place
Annelise N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise N

Dit was absoluut ongelooflik, ligging een van die beste in Jongensfontein, kon nie vir beter diens gevra het nie!

Die ruim kamers is netjies, mooi en met styl versier, wat die verblyf net 'n plesier maak!

Walter's Place se terugvoer

Baie dankie Annnelise. Ek waardeer dit opreg dat jy so ‘n goeie terugvoer gegee het. Mag 2020 jou mooi behandel.
Trixie

Walter's Place
Beatrix P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix P

Wat 'n ongelooflike week!

Hierdie was die beste verblyf wat ons nog ervaar het. Trixie is 'n ongelooflike gasvrou en ons lewens is verryk omdat sy nou deel vorm daarvan. Die mooiste uitsig begroet jou elke oggend. Kamers is rustig, skoon, modern en gerieflik! Ons privaatheid is gerespekteer en tog het sy altyd ons belange op die hart gedra. Dankie Trixie en sien jou weer volgende jaar.

Walter's Place se terugvoer

Dankie Beatrix,
Dit was so lekker om julle hier te gehad het. Ek sien uit daarna om julle weer by my te hê. Mag julle ‘n geseende 2020 hê.
Trixie

Walter's Place
Crag H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crag H

Perfect weekend getaway!

Cosy, comfortable and very welcoming.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte naweekwegbreek.

Gesellig, gerieflik en baie verwelkomend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Walter's Place se terugvoer

Thanks Craig.

Walter's Place
Magda D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Bestemming om te onthou. Skop uit jou skoene en ontspan.

Trixie het ons gasvry ontvang en onmiddellik tuis laat voel. Die ligging van die gastehuis is puik met die branders wat breek oorkant die straat voor Walter's Place. Die inwoners van Jongensfontein is almal baie gasvry en dit is wonderlik om 'n dorp te besoek wat netjies is en waar jy tuis voel. As jy hou van rustigheid is dit die plek om te wees!

Walter's Place se terugvoer

Baie dankie Magda! Was baie lekker om julle hier te kon ontvang!
Groete
Trixie

Walter's Place
Allo5 N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allo5 N

Die asemrowende blyplek laat mens voel jy is voor die drumpel van die hemel.

Walter's Place het elke verwagting wat ons gehad het by verre oortref. Trixie het ons so welkom laat voel dat mens nie wou ry toe ons tydjie verby is nie. Die asemrowende blyplek laat mens voel jy's voor die drumpel van die hemel. Ek oordryf nie, sal elkeen ten sterkste aanbeveel om nie verder as Walter's Place te soek jul sal my dankie sê! Well done Trixie en die webtuiste.

Walter's Place se terugvoer

Baie dankie, Hannnes.
Sal so lekker wees wanneer julle weer kom.
Trixie

Walter's Place
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 52, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtu7LbAeSJqm5rHH8zHr4STfFwSXU1HuyzJssk24jtKqgjjuS4j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 52 Strand Street Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.431037187234 21.334842100525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang