Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warnadoone 134

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Genni B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

An unforgettable experience, I will come back again and again. Absolutely beautiful, my husband is disabled and has no legs, this was the perfect place, so clean and so well kept. We hosted a huge function and this stay was so accommodating and I am definitely coming back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Warnadoone 134
We are so happy to hear you enjoyed your stay.

Stephan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker gerus. Dit was baie lekker en die uitsig was fantasties. Baie dankie vir julle diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Warnadoone 134
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is dankbaar jul het jul tyd in Warnadoone geniet. Ons hoop om jul weer eendag te ontvang.

Rickus A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie dankie vir die goeie ontvang. Wat 'n pragtige mens. Pragtige, skoon, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Warnadoone 134
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Kobie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2024

Rustige familie vakansie. Baie lekker gebly. Baie mooi en netjiese woonstel. Die kombuisware is goeie kwaliteit en het baie ekstra's in. Stil rustige woonstelblok. Mense baie gasvry. Baie goed en naby alles geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Talana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashwell-weg 8, Warnadoone-woonstelle, Eenheid 134, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e9648e9f3d9961ba0110b9fcc3748a87b440aee6b5c82f09ff2eea725353fa69d1bb060b04db3177c63ca652adabd627073?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 8 Ashwell Road Unit 134 Warnadoone Flats 4140 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.079004767694 30.870677926372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang