Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warthogs Creek

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Warthogs Creek
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michelle G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Netjies, vriendelike diens, mooi ligging.

Ons sal julle weer besoek. Ons het vreeslik lekker gekuier, die kinders het die swembad geniet en die verskeie diere wat ons besoek het.

Johan J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Super, super bederf!

Ideale ligging, baie diere, vriendelike en behulpsame gasvrou. Pynlik netjies en skoon wooneenheid.

Warthogs Creek se terugvoer

Baie dankie vir woorde, hoop julle vinnig weer te sien.

Warthogs Creek
Zelda T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda T

Awesome and peaceful week.

Dit was 'n wonderlike week. Die plek het alles wat 'n mens nodig het. Net 'n jammerte oor die loadshedding, maar ek sal enige tyd terug gaan.

Warthogs Creek se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is ook baie jammer oor die beurtkrag. Gelukkig is die bos ook 'n lekker in die aand sonder ligte. Sien julle gou weer.

Warthogs Creek
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jacus G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacus G

Lafenis in die Laeveld.

Die eenheid is puik. Skoon, gerieflik en al die toebehore 'n mens voor kan wens wanneer jy gerieflik vakansie wil hou. Die uitleg van die eenheid is slim en leef buitentoe na 'n heerlike stoep en swembad wat 'n wenner is in die warm maande. Richard en Geraldine is uitstekende gashere en ontsien geen moeite om seker te maak jou verblyf is topklas nie. Ons het vreeslik lekker gebly - dankie!

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangpad 1875, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e9740130e7220f7779398eb5ccce63e07b0b8c7a6f3f40c49ec97374461bf2ee7c3c1dfeb0a2500a774f18d441353fefd7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 1875 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3397052 31.7763417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang