Waterfall Cottage
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Inchanga-weg 179, Maroeladal, Sandton, 2068, Gauteng
-
Vanaf
R500R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Waterfall Cottage is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se persel in Maroeladal, Sandton. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n rusbank, TV, kaggel en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n stoep met meubels en 'n draagbare braai. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Inchanga-weg 179, Maroeladal, Sandton, 2068, Gauteng
Sien meer verblyf in Maroeladal Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Inchanga-weg 179, Maroeladal, Sandton, 2068, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang