Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ryno P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno P

Uitstekend.

Absoluut fantasties blyplek en ervaring. Sal enige tyd Lagoon Terrace aanbeveel.

Michelle K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Excellent accommodation. Home away from home.

We have stayed in this unit before. Brilliant service, clean, neat and made our stay a pleasure.

Madelene V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene V

Perfek 5 ***** ligging ideal vir stap na Waterfront en ander winkels.

Pragtige ruim moderne skoon en veilige kompleks, niks negatief.

Jane E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane E

Baie lekker gebly en naby aan alles.

Ons het baie lekker gebly, baie gemaklik en die gas was baie behulpsaam.

Albert S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert S

Maklik, sonder enige klagtes.

Heerlike herberg in sentrale Knysna.

Brian Mervin H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian Mervin H

Die kuierplekke in Knysna was 100% uitstekend.

Verblyf was veilig. Warm water by die stort was 'n probleem. Pakplek vir klere in die tweede kamer was 'n probleem (rakke was verpak met handdoeke, m.a.w., een kas was 'n stoorplek). TV kyk was 'n probleem: Netflix- en YouTube-programme kon ons nie kyk nie.

Anette K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette K

Small but neat and contains all essentials.

This unit is very centrally situated with secure parking. It is also very neat, and the communication with the owner was quick, easy, and pleasant, for example, regarding access, cleaning, laundry, etc.

Angelique S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

As ek oor enige iets kla, dan kla ek verniet. Alles was perfek en uiters netjies.

Jy hoef letterlik niks van die huis af te bring behalwe jou kos en klere. Alles wat jy nodig het, is daar. Sal beslis terugkom.

Johan M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Uitstekend.

Dit was alles en meer as wat ons verwag het. Pragtige plek. Uitstekende geriewe en silwerskoon. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Madelyne C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyne C

Very pleasant stay.

Very friendly people and very helpfull. Safe place to stay and very comfortable appartment equiped with everything you need.

Louis F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F

Slegs oornag.

Baie netjies en skoon. Goeie kwaliteit meubels, toebehore, linne en handdoeke. Was behulpsaam deur ons toe te laat om voor die inkloktyd ons pakkasie te kon aflaai. Goeie kommunikasie.

Bertha M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha M

It was very peaceful.

My family and I really loved the apartment, it was so clean and smells nice. We had a quiet time. But activities were a bit expensive close by. Loved everything about the apartment.

Namhla T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Namhla T

I only stayed 1 night and I'm definitely coming back again.

The apartment is so clean, beautiful and easy to find. The beds are very comfortable.

Nolan H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan H

Lovely place, clean, well situated, my family loved the place.

See stars.

Venita V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venita V

Alles wat 'n mens nodig het.

Werklik uitsonderlike woonstel. Baie netjies en skoon.

Andre D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie gerieflik en baie, baie goeie ligging.

Naby aan goeie eetplekke en maklike toegangsroete na gholfbane.

Edmond F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edmond F

Gerieflike goed toegeruste eenheid.

Die Waterfront was 'n bietjie van 'n teleurstelling met al die leë winkels.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17 se terugvoer

Baie dankie vir julle kuiertjie Edmond.
Dus n baie hartseer. Ons is n klein dorpie en Covid het baie besigheid tot stilstand gebring.
Ons kan net hoop en bid vir ons mense.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17
Busisiwe L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe L

Awesome.

A clean, warm welcoming apartment, everything about it excellent. Crockery, bedding, we just struggled with Wi-Fi and TV, perfect response and support when we struggled,.

Jacobus B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus B

Heel lekker.

Ek sou graag eerder 'n stort in beide slaapkamers wou hê. Die bad bo was vir ons problematies. Die stel trappe op na die eenheid met tasse was 'n beslommernis. Verder alles gaaf, netjies en alles werk.

Willie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

Gerieflik en ruim.

Lekker gebly. Ruim en netjies. Was egter onder die indruk dat 'n mens 'n see-uitsig het. Dit is die enigste negatiewe kritiek. Andersins baie goed. Naby waterfront en restaurante en gerieflik vir Knysna verken.

Simon C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon C

Beautiful and stylish.

An amazing, tranquil experience. Amenities are tasteful and all that is required and more. Spotless, well positioned to explore Knysna. What more can I say?

De Villiers S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Villiers S

Baie netjies, uitstekend toegerus waarde vir geld akkommodasie.

Het heerlik gekuier. Sal beslis weer hier kom bly.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17 se terugvoer

Baie dankie vir julle kuiertjie in Knysna. Hoop om julle volgende keer self te ontmoet.
Julle is dierbaar en dankie ook vir die kondisie wat julle my woonstel in gelos het.
Julle is uitstekende gaste.
Uitstekende kommunikasie ook gewees van die begin af.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17
Edward T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward T

Baie rustig, skoon en sal dit aanbeveel.

Dankie Ronel, vriendelike ontvangs en presies geweet voor die tyd wat om te verwag.

Jc V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V

Heerlike familie-wegbreek.

Die woonstel is een blok vanaf die gewilde Waterfront. Netjies en skoon met net die beste toerusting. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17 se terugvoer

Baie dankie JC. Was lekker om julle hier te kon.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17
Whitney S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitney S

The best time.

Had the best stay. Clean, comfy, just perfect, great value for money. Will definitely stay there again. Staff and owners were so welcoming and helpful, thank you guys.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17 se terugvoer

Thank you very much Whitney. Enjoyed having you guys over.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17
Mieke H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke H

Gerieflik en naby alles in Knysna. Goeie waarde vir geld.

Ons was 4 mense. Die plek was skoon, modern en lekker warm. Ons het heerlik gebad en gestort.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17 se terugvoer

Baie dankie Mieke dit was lekker om julle hier te kon gehad het.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17
Andrea V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V

Was wonderlik geleë.

Pragtige skoon woonstel. Ligging uitstekend.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17 se terugvoer

Thank you so much for your stay. Would love having you guys over again.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17
Alecia C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alecia C

Baie netjies en sentraal.

Baie netjies en skoon en baie sentraal geleë. Neem net kennis: Woonstel is op 2de vloer geleë en moet dus 2 stelle trappe klim vanaf onderdakparkeerarea. Die TV is 'n smart-TV en jy benodig jou eie subskripsie tot bv. Netflix om iets te kyk.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17 se terugvoer

Baie dankie Alecia. Jy het nie jou eie subscription nodig vir Netflix nie.
Die password is TPS. Daar is vol Wifi.
Nog al my gaste kon Netflix kyk.

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 16, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADKzHbHOjmiq0JfwCtZEz18E3xIPgCsSIXLr6OaBxG9oZefS12z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 16 Gordon Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.03884 23.046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang