Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront 22

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Herby G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Rustig. Was 'n rustige atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lucy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Fantasties, sentraal, uitstekende uitkyk oor die see. Enigste ding wat ons gepla het was dat jy nie op die stoep kan braai terwyl jy die see sien nie. Slegs 'n gemeenskaplike braai-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2018

Aan verwagtinge voldoen. Ligging aan suidelike deel van Umdloti-strand uitstekend - minder verkeer, geraas en beweging as aan noordekant. Akkommodaie nie nuut of modern nie, maar word baie goed onderhou en kamerdiens word voorsien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2018

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Christine S
Kort verblyf
5.0
Apr 2016

Wonderful place. It was a beautiful apartment that was clean, tastefully decorated and was not missing anything in the kitchen. A amazing view from the balcony. We will definitely return next year if I come down again to South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2016

Ons sal weer en weer terug gaan! Die woonstel is in die stiller deel van Umdloti geleë wat vir ons ideaal was aangesien ons juis na stilte gesoek het, maar tog die geraas van die see duidelik in jou ore kon hoor. Jy kan nie vir 'n beter see-uitsig vra nie en die uitgestrekte wit strande is reg oorkant die pad. Ons het so lekker gebly en sal weer en weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Santie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2016

Lekker verblyf met basiese benodigdhede beskikbaar. Pragtige en gerieflike ligging. Uitsig is pragtig en woonstel het al die basiese geriewe.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Umdlotistrand, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c734527773aeabf4c1661938af40bc548d61f2212273854f5c2bba040bb8c096192f27f41f8da84cb395831c930c7ca78aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 Beach Road Umdloti Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.678338428529 31.113639474206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang