Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Jacqueline G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflike oulike plek. Baie lekker gebly. Ek het al 2 keer daar gebly en sal elke keer daar boek as ek kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons waardeer jou terugvoer en is so bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

Jacqueline G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Uitstekend! Het al 2 keer daar gebly en sal dit vir enigeen aanbeveel. Ligging is die beste, lekker naby Brooklyn en Menlyn en natuurlik Hazelwood.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en die ligging gerieflik gevind het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

Zelmarie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Uitstekend! Ons het almal baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Baie dankie vir jou mooi resensie! Ons is bly om te hoor dat julle so lekker gebly het. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom!

Minnie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Absoluut wonderlik. Ons het baie lekker gebly. Dit was alles so mooi uiteengesit. Die dekor was pragtig. Het my verkyk aan al die plante en dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en dat die dekor en plante jou beïndruk het. Dit beteken vir ons baie om te weet dat ons gaste so gelukkig is. Ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Theuns V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was alles en meer wat ons nodig gehad het! Baie dankie vir puik slaapplek. Dit was heerlik en naby aan alles wat ons wou doen! Ons kon ook reël vir later inboek - baie dankie! Julle gaan ons definitief meer gereeld sien .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Baie dankie Theuns vir die positiewe terugvoer! Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons is bly julle het die verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms! Waterhouse Span

Andra B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dis 'n pragtige gastehuis met velige parkering. Heerlik gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Goeie dag Andra Dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly jy het 'n aangename tyd gehad en dat jy die gastehuis se skoonheid en veilige parkering waardeer het. Ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom vir nog 'n heerlike ervaring. Groete Chantelle Waterhouse Span

Lourette V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Fantastiese diens ontvang. Diens bestuurder was meer as behulpsaam en het die ekstra myl geloop om ons verblyf huislik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Beste Lourette, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit is vir ons 'n groot vreugde om te hoor dat jy fantastiese diens ontvang het en dat ons diensbestuurder meer as behulpsaam was. Ons is trots daarop om 'n ekstra myl te loop om ons gaste se verblyf huislik en aangenaam te maak. Ons waardeer jou waardevolle kommentaar en sien uit daarna om jou weer in die toekoms te verwelkom. As daar iets spesifieks is wat jy wil noem of enige ander terugvoer wat jy met ons wil deel, laat weet ons asb.. Baie dankie en vriendelike groete, Waterhouse

Yolande D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Sien sterre. Mooiste plekkie ooit, met 'n lekker kuierstoep en 'n mooi tuin. Alles wat jy nodig het, is daar. Vriendelike ontvangs en heeltyd daar om te help met enige iets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Beste Yolande, Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons is opreg bly om te hoor dat jy die tyd by ons as die mooiste plekkie ervaar het. Dit is vir ons 'n groot eer om te weet dat jy die kuierstoep en die mooi tuin geniet het. Ons span streef daarna om 'n vriendelike ontvangs en behulpsame diens te bied, en ons is bly dat dit vir jou opgemerk is. Ons waardeer jou terugvoer en sien daarna uit om jou weer in die toekoms te verwelkom. As daar enige iets is waarmee ons jou kan help, laat weet ons asb.. Vriendelike groete, Chantelle Waterhouse

Mabel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ek en my drie kinders het daar oorgebly in die week. Alles was puik! Baie veilig. Baie lekker en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Baie lekker en gemaklik. Nie nodig om by ontvangs aan te meld nie. Baie vinnig en effektief ingeboek. Kids was mal oor die plek en wou langer bly. Ek kon vir 'n slag 'n lekker lang bad vat. Koffie en tee, en filter koffie met 'n plunger! Vir my as 'n koffie pens was dit waarskynlik die beste gedeelte. Nee wag, dit was die bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en dat die kinders so lief was vir die plek. Dit klink of jy goed gebruik gemaak het van die bad én die koffieplunger – twee van ons gunstelinge ook! Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom vir nog 'n heerlike kuier. Veilige reise en tot volgende keer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 301

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawleystraat 202, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8fcf844269ac69384cbc41fb43ee4b34a0abff5e2732081712cd72d521acd79454424ee12fb151d27027a66748cb3b96615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 202 Lawley Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.78185091487 28.231430053711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang