Waterkant 4A and 4B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Fien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Mellisa K - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike weer en lekker teen die see.
Sarah L - Nov 2023
Algehele gradering
Die warme verwelkomingsontvangs het ons kuier sommer ekstra lekker gemaak!
Landi G - Mrt 2024
Algehele gradering
Net te kort.
Ronel C - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Ruaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect location.
Marius S - Jan 2022
Algehele gradering
Very nice stay.
Waterkant 4A and 4B se terugvoer
Thanks.
Be well and save and visit again
Martie M - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik op die strand.
Waterkant 4A and 4B se terugvoer
Was lekker om jul te kon leer ken, hoop om jul weer te ontvang. Mooi bly.
Fien
Bernhard W - Jul 2021
Algehele gradering
'n Lekker vakansie by die see.
Ben W - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Marlé S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Waterkant 4A and 4B se terugvoer
Die boonste woonstel is weer beskikbaar vir Desember, as jul belangstel.
Petrus R - Des 2019
Algehele gradering
Uiters netjiese plek. Fien was baie behulpsaam en het ons gemaklik laat voel.
Lees meerEstelle Z - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gasvrou baie gasvry.
Inge M - Des 2018
Algehele gradering
Dit was awesome!
Charlotte K - Nov 2018
Algehele gradering
Goed ingerigte plekkie op die see.
Waterkant 4A and 4B se terugvoer
Dankie vir jul mooi gedagtes. Ek sien uit om jul weer te sien. Geseënde Christus fees.
Dawn C - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Christine S - Jan 2018
Algehele gradering
Die verblyf is letterlik op die strand en die uitsig is so mooi.
Waterkant 4A and 4B se terugvoer
Dankie vir die mooi review.Was goed om jul te kon ontmoet.Hoop dit sal van vele meer wees.
Seën vir nuwe jaar.
Jesus liefde. Fien
Jaco L - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly en baie geniet.
Rone M - Nov 2018
Algehele gradering
Mooi, netjies en praktiese plekkie!
Karen L - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Waterkant 4A and 4B se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet. EK hoop om julle weer te ontvang. Fien
Bernette M - Mei 2017
Algehele gradering
Beter as verwag!
Esri D - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties geleë en alles wat nodig is in woonstel.
Carin M - Jan 2017
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Sandrie F - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker met die mooiste uitsig.
Waterkant 4A and 4B se terugvoer
Ek waardeer julle opmerking. Ek is dankbaar dat julle dit geniet het. Fien
Loelia M - Okt 2017
Algehele gradering
Awesome getaway by the beach and close to shops.
Kela D - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik en rustig.
Lees meerChrista N - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike ontspanne vakansie-atmosfeer.
John K - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Waterkant 4A and 4B se terugvoer
Ons is bly en dankbaar dat jul tevrede was met my plek, hoop om jul weer te sien.
Fien
Irma G - Mei 2017
Algehele gradering
Sal dit net aanbeveel vir mense wat slaapplek soek. Nie eers oorgebly nie.
Waterkant 4A and 4B se terugvoer
Ek is so jammer dat jul so oor my woonstel voel. Gelukkig was my ander gaste baie opgewonde oor die eenheid vir die koste daarvan, die netheid en alles wat nodig is. Ook die privaat deurgang na die strand, geluid van branders in hul ore. En nadat ek jul volle bedrag terug betaal het. Nader aan die see kan mens nie kom vir die prys. Parkering is op my gras en ons het nog geen probleem gehad nie en wat veiligheid betref het ek 'n elektriese beveiligings heinings.
Alpha G - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflike, ruim verblyf wat presies bied wat dit belowe.
Mari-zenda V - Mrt 2016
Algehele gradering
Die beste vakansie verblyf so op die strand.
Nico B - Mrt 2016
Algehele gradering
Plekkie is goed geleë maar kort opknapping.
Waterkant 4A and 4B se terugvoer
Jammer oor ongerief. as jul my dadelik in kennis gestel het sou ons dit dadelik kon vervang. Aangesien vorige vakansie huurders nie gekla het. Dan wat opknapping betref kon jul sien dat ons besig was, maar soos finansies dit toelaat. My seun boer en as hy tyd het kom hy verder klaarmaak. Maar ons ander huurders het dit verstaan en was daar geen klagtes oor my woonstelletjie en die netheid. Fien Ferreira
Tania F - Jul 2015
Algehele gradering
Sakpas-prys en kan nie vir beter gevra het nie.
Charlotte V - Mrt 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Joanie J - Jan 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Sharon C - Jan 2015
Algehele gradering
Lovely view, neat and clean place.
Madelaine S - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Vicky G - Okt 2015
Algehele gradering
Waterkant 4 was the perfect spot in J Bay!
Clinton S - Nov 2015
Algehele gradering
Perfect place for a relaxing time away.
Ethel S - Des 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Juliano F - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons kan dit definitief aanbeveel.
Lees meerJenny H - Aug 2014
Algehele gradering
Pragtige, netjiese behuising met 'n droom-uitsig!
Leona J - Mrt 2014
Algehele gradering
Loved it! tranquil surrounding. Equipped with everything you need.
Gary H - Okt 2014
Algehele gradering
Friendly, clean, convenient and comfortable.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang