Wattle Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R577, Waterval Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R4 320 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Wattle Cottage is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 8 gaste op 'n werkende plaas net 21 km vanaf Lydenburg.
Dié kothuis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen 2 driekwartbeddens het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak. Wattle Cottage gebruik sonkrag, 'n gasstoof en -geiser, en boorgatwater wat drinkbaar is. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus.
Gaste kan in die sitarea voor die kaggel of op die groot onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe ontspan. Die eenheid het 'n TV en gratis WiFi. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die plaas bied verskeie aktiwiteite, soos voëlkyk, bergfietsry, draf en stap en daar is 'n gholfbaan met 'n restaurant op die buurplaas. Daar is ook vleismarino-skape op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Forelhengel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die R577, Waterval Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Wattle Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R577, Waterval Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang