Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waves Echo

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Zamile T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Exceptional. Waves Echo exceeded our expectations in all forms. Thank you for your hospitality and for the warm welcome into your beautiful home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene Sybil H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Veilig. Rustig. Ontspannend. Baie dankie vir jul gasvryheid. Die huis was baie netjies en goed ingerig. Die omgewing is baie rustig, ontspannend en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randall H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Was regtig baie lekker. Vriendelik. Behulpsaam. Netjies. Veilig. Lieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Brilliant and really warm people. Lovely location, central to all things I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2022

It's been a pleasant stay. A recommended place for a restful getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Uitstekend. Vreeslik baie lekker plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arne N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2017

Rustige verblyf, goed geleë. Die perseel is goed geleë naby die strand en goeie eetplekke. Baie rustige area. Al punt vir verbetering sou ek sê is dat die kamers redelik warm kan word deur die nag en lugversorging in die kamers sal 'n groot aanwins wees. Ons het die verblyf egter steeds baie geniet en sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2017

Waves Echo (onthou). Die definisie van gasvryheid! Baie goed geleë. Plek was naby aan alles wat ons wou doen, besoek aan Nuweland, Kampsbaai, Signal Hill, Kaapstad/Waterfront & Canal Walk. Goeie prys/waarde vir geld. Sal hulle beslis aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2016

Huis weg van die huis. Dié verblyf is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2016

Alles is rustig en het baie lekker plek. Was baie lekker plek en my aanbeveel dat ek sal seker weer kom en die prys is nie baie sleg nie. Alles is 10/10 prefek. Het dadelik tuis gevoel en daar plek is baie lekker en het alles in as jy iets nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 750
R1 750 R1 313
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 313
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Brander Laan, , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNGNjNDc5LWU0M2UtNDk0NC04NzlhLTUwNTdhMTgwNTY1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 313 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 56 Brander Avenue Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.813380013469 18.47577317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang