Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waves End Holiday Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Iris L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Home away from home but with the added pleasure of a spectacular sea view. Most enjoyable stay. Home well equipped for comfort. Perfectly located for sea view and ease of access to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Waves End Holiday Home
We are so glad you enjoyed your stay! Please come again when you need a break away.

Cecile E
Lang verblyf
5.0
Mrt 2023

Wonderlike wegbreek! Pragtige see uitsig. Baie goed vir die siel. Ons en ons hondekinders het heerlik vakansie gehou! Andrew was baie hulpvaardig en altyd bereid om te help. Die enigste aanbeveling is dat hulle dalk 'n lig by die braai kan aanbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Waves End Holiday Home
Hi Cecile. Ek is so Bly julle het dit geniet. Ons sal kyk na die lig situasie by die braai.

Monique M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons het 'n baie rustige vakansie gehad wat ons definitief meer sal wil doen. Ons sal aanbeveel dat daar ten minste een aircon is en WiFi, verder was dit baie lekker rustig. Die paadjie af strand toe kon 'n bietjie getrim word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Fantastic. Dit was een van ons lekkerste vakansies. Die verblyf was uitstekend, maar die diens van Andrew af was die cherrie op die koek. Baie, baie dankie vir 'n wonderlikke vakansie. Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickert Z
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

What a view! Waking up to the ocean every morning is a dream right! It's such a therapeutic thing being at the beach and this place has everything you'll need for a quiet get away with your fur babies. With no to little signal, you can break away from busy work days. The neighbourhood was quiet and clean. The roar of the ocean at night and/or in the morning was just relaxing and exactly what we needed. We enjoyed relaxing with a book on the deck with a great ocean view. Our fur babies especially enjoyed the big grass backyard. And what more can you ask for to have a short distance walk to the beach. Highly recommend for families or couples to get away with their fur babies. Wil not recommended the place for old people due to the stairs and the path to the beach might be challenging for them. Thank you to Andrew for being an excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Waves End Holiday Home
Hi Rikert Thank you for the wonderful review. So glad you enjoyed it! You are more than welcome to come back again with you fur babies.

Eunice O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

The house has everything you need, neat, clean and welcoming. We had a wonderful stay, our doggies also loved Waves End. Andrew was very polite and helpful. Would definitely recommend Waves End to family and friends. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne G
Lang verblyf
5.0
Jan 2022

Fantasties. Lieflike uitsig. Wonderlike fasiliteite. Kan nie wag vir volgende besoek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Waves End Holiday Home
Hi Jeanne So bly julle het dit geniet. Trafalgar is bekend vir MTN opvangs. Bly om te hoor ons sien julle weer!

Bianca K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2021

Gesin met klein kinders. Lieflike huis in 'n beeldskone rustige omgewing, met direkte en private toegang tot die strand! Vreeslike mooi see uitsig! Min tot geen internetsein vir Vodacom en Telkom gebruikers, kon wel op MTN stadige internet sein verkry. Sal enige tyd aanbeveel vir die wat in 'n stil omgewing wil rus, en ons sal self in die toekoms by Waves End weer plek bespreek!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Lekker gekuier en beste see-uitsig! Goed toegeruste huis met uitstekende ligging. Ongelukkig was die paadjie vanaf die huis tot op die strand baie toegegroei en ons kon dit nie benut nie. Groot grasperk wat heerlik was vir ons 2 miniatuur yorkies, maar a.g.v. elektriese omheining wat tot op die gras strek, is ons 1 hondjie geskok. Ons het nogtans baie lekker vakansie gehou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claudette R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2021

Gerieflik. Waves End Holiday Home bied als wat mens nodig het vir 'n gerieflike vakansie. Andrew was baie vriendelik en hulpvaardig gewees. Die paadjie af strand toe is kort en maklik, alhoewel dit nie die ideale swemstrand is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Waves End Holiday Home
Hi Claudette. Hoop ons sien julle weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falkland Place 5, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12ce00350b5ad58792064a485da92cd805d72f4c50967f50da92d2e001e407132edbb6f5f78150cf9b72822482f497d08090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 5 Falkland Place Trafalgar 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.96005130196 30.297346846696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang