Waves of Mercy
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Effingham Parade 44, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Waves of Mercy is in Trafalgar, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dit bied direkte toegang tot 'n ongerepte Blouvlagstrand.
Verblyf word in 6 unieke kamers met slaapplek vir 2 volwassenes en 'n gesinskamer met slaapplek vir 3 gaste aangebied. Elke kamer het 'n asemrowende see-uitsig, gratis WiFi en sommige kamers het TV's.
Gaste het toegang tot 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis. Daar is ook 'n swembad, braai-area en 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, tafeltennis en veerpyltjies op die perseel. 'n Privaat sjef, ontbyt, peusel-piekniekmandjies en 'n Jacuzzi is beskikbaar op versoek.
Ander aktiwiteite in die area sluit duik by Protea Banks, perdry, visvang, branderplankry, Zipline, begeleide staptogte en vierwielmotorfietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Effingham Parade 44, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Waves of Mercy het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Trafalgar Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Effingham Parade 44, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang