Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wawiel Country Lodge

Wildsplaas

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Amelia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dit is 'n pragtige rustige oornagplek en alles wat jy nodig het in die kamers. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike oornag beleef en sal altyd dit in gedagte hou vir moontlike verdere reise. Verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Godfrey M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lovely stay. Lovely stay and friendly service from Jadyn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Gerieflike en maklik. Baie lekker gewees. Baie dankie, julle.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glyn G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Comfortable for a stopover, especially if you are towing a caravan or trailer. Convenient stopover, a few minor issues. Bedside light bulb missing. No teaspoons. TV with bunny aerial, useless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Isaac M
Kort verblyf
3.4
Jun 2024

Just ok. The stay was good but there are things one must consider once you want to stay there, especially chalet no 4 and no 5. There is DSTV, so watching TV via the aerial is a big challenge if you want to watch. Bring your own tea, staff, and toilet paper as we were told that you only get it once when you arrive and that is all. No room cleaning while you are there, no heater or aircon especially if you go there now because it is a thatched roof. Bring some spray to control spiders and other insects as you will be greeted by them. The shower at no 4 is big enough but the shower head doesn't make it possible to enjoy showering. The wardrobe needs some attention inside as it is falling because of age maybe. At least the staff there is very helpful, and if you ask for a microwave oven, they will supply, as well as the plates, fork, and knife. But you won't get them in Room 4 and 5, so ask for them if you're going to need them. Unfortunately, the plates are too big for the microwave oven if you want to warm your food. The food at the bar lounge or restaurant is nice, and the cafe also sells almost every essential you might need, and the staff is very helpful. I like the place, but you have to know a few things about it before you go. I will go there again, but at least I will be prepared. My team and I enjoyed the putt-putt golf.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Amelia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantasties. Was lekker en die kos was uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was vir ons 'n halfweg-stop. Lekker kos met 'n bottel wyn by restaurant geniet. Dit was baie koud en die deur het openings aan die kante en bo. Maar die bed was lekker warm. Lekker warm gestort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Dit was 'n groot plesier om daar te wees. Net vir Ilze, Karel en tannie Sonja baie dankie sê vir als. Hulle was baie behulpsaam. As 'n mens iets nodig gehad het, het hulle vinnig gehelp. Hulle was ook baie vriendelik met almal. Sal weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette P
1 nag
5.0
Jan 2023

Wonderlike plek, netjies, gemaklik en lekkerste pizzas en biefstuk. Baie gasvry en behulpsaam. Ons het 8 uur die aand daar geland, nogsteeds het die gasheer en gasvrou vir ons biefstuk en pizzas gemaak en na ons chalet gebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipplaatdrift-plaas, Wawiel, Ventersdorp, 2710, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YmU0NGVkLTBkYzctNDE3OS05ZjY3LTViMzEyYTQ5MzRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag, vir 2 mense 45 5 1 4 Klipplaatdrift Farm Wawiel 2710 Noordwes 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.41287657862 26.730557084084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang