Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wayside Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Nicolene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Was baie rustig, sal weer daar gaan bly. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
Wayside Inn
Hi Nicolene, Thanks for the positive review. Hope to see you again one day. Give our love to Meyerton and Henley.

Christel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Knus kothuis in pragtige natuurskoon, rus en vrede en ruimte om asem te haal. By Wayside Inn kon ons stoepsit en asemhaal! Pragtige uitsigte in 'n rustige omgewing. Baie goed toegeruste, ruim kothuis met luukse linne omring deur 'n pragtige tuin en plaasdiere. Sue is 'n uitstekende gasvrou en help enigetyd van die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
Wayside Inn
Thank you so much for choosing Wayside Inn. Hope to host you all again one day.

Ross W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

A very cosy and well presented home. We really enjoyed our stay! We really enjoyed our time at Wayside Inn. A beautiful home and the perfect host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

We had an amazing visit and stay at Wayside. We were blown away by the amount of care and attention to detail. Amazing garden, beautiful flowers left in the house. Very kind and caring. Very relaxed environment, the house is in good condition, everything works and you can literally arrive with your food and drinks and enjoy the complete facility offered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eliz-mari O
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Wonderlik. Baie oulik plek. Ruim en gerieflik vir 6 volwassenes kan 7de persoon ook huisves. Alles wat mens benodig is daarin. Pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Home away from home! We had a fantastic time at Wayside! Peace on earth with the most beautiful garden, farm animals and mountains all around! Sue is a great hostess!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
Wayside Inn
Thankyou Jo for the lovely review. It was a pleasure to host you. Hope to see you both one day soon.

Jan Gerhardus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Perfekte plek vir wegbreek, rus en vrede. Die Wayside Inn cottage is prentjiemooi, die landskap is van die mooiste in die land en die ook die beste klimaat in die land. Die cottage is besonders keurig gerestoureer met antieke meubels maar ook met alle nodige moderne geriewe. Dit is netjies, ruim en 'n heerlike kuierplek is die groot stoep. Dit was 'n baie positiewe ervaring en ons gaan beslis weer soontoe. Dit is ideaal vir paartjies wat alleen wil wees of vir familie kuiers of met vriende. Die plaas is slegs 12 km vanaf Wildernis verby die mooi dorpie Hoekwil. Hoogs aan te beveel en Sue was 'n uitstekende gasvrou. Daar is oor as genoeg restaurante naby in Hoekwil en Wildernis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2020

Die cottage is baie goed ingerig en is goeie waarde vir geld. Pragtige, ruim cottage met die mooiste meubels en lieflike linne. Daar is ook meer as genoeg hout vir die kaggel en vir braai. Die omgewing en natuur is ook baie mooi met pragtige troeteldiere, plaasdiere en perde. Kan dit sterk aanbeveel vir gesinne en families wat wil wegkom van die stad se gewoel. Sue is 'n aangename gasvrou. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christina M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Baie gerieflik, bekostigbaar, warm en vriendelike mense! Dit is 'n groot, baie goed toegeruste huis in 'n pragtige omgewing. Die stofie in die kombuis was 'n heerlike kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
Wayside Inn
Thank you for the review. It was lovely to have you, and I am happy you enjoyed it despite the cold, miserable weather we had that weekend. We look forward to hosting your family again one day in the future. Regards, Sue.

Janet H
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2018

Exceptional accommodation - peaceful surroundings with everything in easy reach. The house is beautiful and offers everything you need for a wonderful stay. The big verandas allow for outdoor living in all types of weather - indoor fireplace for those who need it. The garden is fantastic and children have a perfect place to play. Good beds, lovely linen. Sue is the perfect hostess and of course deserves all the credit. Definitely recommend the Wayside Inn - hope to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
Wayside Inn
Thank you so much for this lovely review. Really enjoyed your visit, almost being a sister and meeting your lovely parents. Please come again one day.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 11 Plaas 172, Woodville, George, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhNWFjMDUwLWFiNWEtNDMyOC1hZjVmLTRlMjNkMDIwY2EzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 7 mense 11 5 1 5 Portion 11 Farm 172 Woodville 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937 22.668530555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang