Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

We-La-Fra

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Elizabeth Maria W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sien asb. kommentaar bo - en al die sterre. Heerlike bed en linne. Dankie vir die heerlike lugversorging in die sitkamer en hoofslaapkamer! En verder het ons gasvrou aan alles gedink wat jy nodig kan hê. Kom beslis weer kuier in No 27.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Very comfortable. The couch opposite the TV is directly opposite, and the seat cushions are completely worn out and may need replacing. Otherwise, it was a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoffrey P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Moeite werd om van We-La-Fra gebruik te maak. Baie rustige buurt, het alles wat 'n gesin nodig het, sal aanbeveel vir wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hazel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Pleasant and comfortable cottage with easy access to the area. I found the staff in the office friendly and helpful. At about 4:45 one evening we had trouble locking our front door. We could see that one of the 'teeth' of the key was broken. I reported it to the office immediately and they called a locksmith. He arrived shortly thereafter and despite it being outside normal trading hours he was happy to find an outlet for keys and before we knew it the problem had been sorted out. The office staff followed up to see that I was satisfied. Most professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xavier E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Huis weg van huis is die Karoo. Goed toegerus, veilige en sentrale ligging en perfekte grootte vir gesin van 4.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florence K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Beautiful, relaxed holiday. Relaxed environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrina S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Clean spacious accommodation. The accommodation was clean, well layout and in a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theodore W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

We had an awesome time, especially my teenage children. I was pleasantly surprised with the place, because of it's closeness to town, it's safety and value for money. I will definitely book it again. My teenage children enjoyed it for the free Wi-Fi, the pool and calmness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2023

Wonderlike verblyf met ons besoek aan die KKNK. Baie gerieflike en veilig woning. Personeel op die perseel is baie vriendelik. Sal met my volgende besoek aan die KKNK weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Baie baie lekker gekuier by We-La-Fra. Plek is baie netjies en skoon. Alles wat jy benodig in jou huis vanaf 'n strykyster tot 'n wasmasjien is daar. Dit wat jy sien op die foto's is dit wat jy kry. Baie stil en rustig. Die WiFi was 'n pluspunt vir my kinders. Definitief waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eldoradopark 27, Parkweg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkZTgzNDIzLWMyN2EtNDg5Ny1hZmExLTFlZWIxZWIwMDYwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 Eldoradopark 27 Parkweg 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.582912487118 22.191779315472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang