Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wegkomkans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
George V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlik. Netjies en skoon. Uitstekende uitsig oor die see. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Mooiste uitsig! Wat 'n pragtige uitsig! The host was so behulpsaam en vriendelik. Die huis het alles wat jy benodig. Die binne braai is 'n pluspunt vir koue/winderige aande. Ons het heerlik gekuier en sal vir seker weer kom kuier! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastiese uitsig, en die huis is goed volledig toegerus met niks wat kortkom nie! Sal definitief (en het al klaar) die plek aanbeveel; heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Lieflike see uitsig. Fantastiese uitsig oor die see! Ruim huis en lekker kombuis. 2 Groot TV's maar ongelukkig niks om te kyk omdat daar nie WiFi of DStv is nie. Dit was 'n reënerige naweek, so ons was binne vasgekeer. Vat self speletjies of kaarte saam. Maar dis 'n lieflike groot plek en ons het lekker gerus en binne gebraai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lp W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Dit was 'n heerlike wegbreek. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Salig by die see! Sonder enige rede om te jaag, het ons rustig die uitsig geniet. Die weer het nie saak gemaak nie, met 'n binnebraai en 'n legkaart, genoeg boeke om te lees. Ons het gesels, gelag en elke oomblik van samesyn geniet. Wegkomkans was perfek vir ons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Lieflike plek, baie ruim en die mooiste uitsig oor die see. Wegkomkans is presies wat die naam sê - 'n lieflike vakansiehuis waarin mens kan ontspan. Die huis is goed ingerig, lekker ruim, en voel soos 'n ou familie see-huis. Wonderlike uitsig oor die baai. Marietjie se kommunikasie was uitstekend. Sal baie beslis weer daarheen gaan vir 'n wegkomkans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Relaxing and amazing view. It was great. Wi-Fi availability would be nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dc G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2023

Awesome. Really awesome place and area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Beste uitsig in Jongensfontein. Ons gesin (2 tieners, 1 laatlam) het heerlik hier gekuier en sal weer terugkom vir daardie uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 39, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31c441271ce3dec7f8ffb9afd9dbbc746323a62c5cd4c5d7af3f5630bb72f147c004cb9123fc824283b5363db923df98df63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 39 Hoof Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.431282811563 21.334387583562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang