Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wegkomkans

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 39, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wegkomkans is in Jongensfontein geleë, 'n kusdorpie wat vir alle smake voorsiening maak, met sandstrande, rotsagtige kuslyne, rotspoele vir klein kinders om veilig in te kan swem en uitstekende visvanggeleenthede. Besoekers kan ook net al langs die kus stap, die son en die see geniet en seisoentyd hul oë oophou vir walvisse en robbe.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8, en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale wat op versoek beskikbaar is. Die huis het ook 'n binnebraai-area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
George V
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Netjies en skoon. Uitstekende uitsig oor die see. Sien sterre.
Mei 2024
Lorraine M
Gesin met tieners
5.0
Mooiste uitsig! Wat 'n pragtige uitsig! The host was so behulpsaam en vriendelik. Die huis het alles wat jy benodig. Die binne braai is 'n pluspunt vi...
Sien meer
Feb 2024
Annette C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese uitsig, en die huis is goed volledig toegerus met niks wat kortkom nie! Sal definitief (en het al klaar) die plek aanbeveel; heerlik gebly...
Sien meer
Feb 2024
Melanie B
Gesin met tieners
5.0
Salig by die see! Sonder enige rede om te jaag, het ons rustig die uitsig geniet. Die weer het nie saak gemaak nie, met 'n binnebraai en 'n legkaart, ...
Sien meer
Okt 2023
Ronel V
Saam met vriende
5.0
Lieflike plek, baie ruim en die mooiste uitsig oor die see. Wegkomkans is presies wat die naam sê - 'n lieflike vakansiehuis waarin mens kan ontspan. ...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 39, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wegkomkans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 39, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31c441271ce3dec7f8ffb9afd9dbbc746323a62c5cd4c5d7af3f5630bb72f147c004cb9123fc824283b5363db923df98df63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 39 Hoof Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.431282811563 21.334387583562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang