Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wegkomkans

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jul 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 39, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 R2 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Wegkomkans is in Jongensfontein geleë, 'n kusdorpie wat voorsiening maak vir alle smake met sandstrande, klipperige kuslyne, rotspoele vir klein kinders om veilig in te swem en uitstekende visvang. Alternatiewelik kan 'n mens eenvoudig die kuslyn stap, die son en die see geniet en in seisoen dophou vir walvisse en robbe.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met sekere DStv-kanale het, slegs beskikbaar op versoek. Die huis beskik ook oor 'n binnebraai-area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
George V
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Netjies en skoon. Uitstekende uitsig oor die see. Sien sterre.
Mei 2024
Lorraine M
Gesin met tieners
5.0
Mooiste uitsig! Wat 'n pragtige uitsig! The host was so behulpsaam en vriendelik. Die huis het alles wat jy benodig. Die binne braai is 'n pluspunt vi...
Sien meer
Feb 2024
Annette C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese uitsig, en die huis is goed volledig toegerus met niks wat kortkom nie! Sal definitief (en het al klaar) die plek aanbeveel; heerlik gebly...
Sien meer
Feb 2024
Melanie B
Gesin met tieners
5.0
Salig by die see! Sonder enige rede om te jaag, het ons rustig die uitsig geniet. Die weer het nie saak gemaak nie, met 'n binnebraai en 'n legkaart, ...
Sien meer
Okt 2023
Ronel V
Saam met vriende
5.0
Lieflike plek, baie ruim en die mooiste uitsig oor die see. Wegkomkans is presies wat die naam sê - 'n lieflike vakansiehuis waarin mens kan ontspan. ...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 39, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wegkomkans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 39, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31c441271ce3dec7f8ffb9afd9dbbc746323a62c5cd4c5d7af3f5630bb72f147c004cb9123fc824283b5363db923df98df63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 39 Hoof Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.431282811563 21.334387583562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang