Meerendahl @ Welgemoed Golf Estate
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nederburgh-straat, Welgemoed Golf Estate, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 700R1 275 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Meerendahl @ Welgemoed Golf Estate is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Welgemoed Golf Estate in Kaapstad se noordelike voorstede. Hierdie eenheid is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n Marokkaanse stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof met oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders, 'n etenstafel en 'n TV met DStv en Netflix. Dit lei na die balkon met meubels en 'n uitsig oor die gholfbaan. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is braaigeriewe, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby die US Besigheidskool, Louis Leipoldt-, Karl Bremer-, Tygerberg- en Panorama-hospitaal, asook winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marieta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Nederburgh-straat, Welgemoed Golf Estate, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Meerendahl @ Welgemoed Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Welgemoed Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nederburgh-straat, Welgemoed Golf Estate, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang