Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welkom Stay Over

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Johann B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Egte waarde. Die naam gastehuis werd, anders as meeste ander gastehuise in die area, wat slegs daarop uit is om jou geld te vat, met storte wat die onderneming die teëls se groutkleur gee van onder af op, waar hul onpraktiese plan vir 'n oornagplek jou vergoeding is vir die volle fooi, waar jy die persoon voor jou daar moontlik aan sy reuk in die publiek sal herken. Stay over vra min geld vir wat hul bied, anders as ander "gastehuise" kan jy die foto's vertrou wat hul adverteer, dit word nie op so 'n manier geneem sodat dit die plek vermom nie, dit is 'n egte beeld van wat jy kry. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thuli L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Warm and welcoming. We enjoyed our stay very much. Our host was very helpful and hospitable. She made sure we got the keys to go inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Sal enige tyd weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Very comfortable and very neat place. Very comfortable and very neat place. Two thumbs up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik. Die akkommodasie het aan alle verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier B
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekke! Gerieflike akkommodasie met alles wat jy nodig het. Onder afdak parkering vir jou voertuig. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berdine G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

5 ster akkommodasie en diens vir ons! Baie dankie! Baie dankie vir jou moeite! 5 ster diens, ons sal enigetyd weer oorbly en ons sal julle aanbeveel. Nogmaals dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Baie lekker, skoon en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caleb V
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Comfortable room in Welkom. If I'm ever in the area again, I will be. Wonderful and comfortable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila M
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Peaceful; comfortable. Stay was peaceful and quiet. My host was not in my face the entire time. The apartment was clean and well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susaar-straat 28, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e747195da3efc75c8a2f372839722f76e9fe8bd611ab85e9f9a18aa6c04fc3945e31aafdea4b14cdee4c1af5a035dca52bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 28 Susaar Street Naudeville 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.995327130148 26.725691399767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang