Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welpie Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Kim H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable, great location. Warm welcome, clean, my husband and I felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Diens was puik. Mense was baie gasvry. Ons het van hulle braaigeriewe kon gebruik maak. Gasheer het uit hul pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Pragtig en netjies, heerlik rustig gekuier. Baie netjies en skoon in rustige en veilige omgewing. Sekuriteit is baie goed en het heerlik geslaap. Ons sal dit enige tyd aanbeveel. Ons het net een tekortkoming gevind en dit is lugversorger. Ons sou graag daarvan wou gebruik maak en sal bereid wees om meer te betaal daarvoor aangesien ons midde van 'n hittegolf is. Verder was ons 100% tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Puik verblyf, netjies, skoon en vriendelike ontvangs. Pragtige, netjiese plek waar 'n mens net kan rustig raak. Puik ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa S
Kort verblyf
5.0
Nov 2018

Hoogs aanbeveel. Uitstekende verblyf. Baie goed en definitief aanbeveel vir enige toekomstige persoon. Uitstekende diens van die gasvrou en gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Fantasies. Baie lekker gebly. Gaan beslis weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf
4.8
Aug 2018

Netjies. Baie netjies en skoon gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2018

Aangename verblyf. Welpie Guest House is ideaal geleë en is naby alle besienswaardighede. Netheid moet opgeskerp word aangesien badkamer se stort nie een keer in tien dae se verblyf skoongemaak was nie. Glasdeur van kamer en vloere was nie skoon nie, en linne nie op standaard nie. Plek het potensiaal maar eienaar sal beslis hand op plek moet hou en meer belangstelling moet toon om plek op standaard te kry en te hou. Ongelukkig is verblyf "over priced". Foto's is ongelukkig baie misleidend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Linda
Welpie Gastehuis
Ons is baie jammer om op hierdie manier van die ongerief te verneem, aangesien ons gereeld gevra het of daar enige klagtes is en die bediende elke dag behalwe Sondae die kamer skoon gemaak het. Ons prys is nie te hoog nie as mens die volgende in ag neem; vol DStv, unlimit Wi-Fi, 2 rolle toiletpapier en elke dag 'n volhouer koffie, dit is vooregte wat nie elke gastehuis het nie.

Anel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Die moeite werd. Welpie Gastehuis was baie netjies, skoon en die mense vriendelik. Ek sal die gastehuis definitief aanbeveel aan almal wat blyplek in die Wesrand soek. Definitief goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Van G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2017

Skoon en vriendelik. Pragtige, skoon en ruim eenheid. Baie vriendelike ontvangs. Voel egter vir die prys kan ligte ontbyt ingesluit word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Welpie Straat, , Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyY2ExODgzLThlYjctNGE0My1hY2M4LTY1YjgxYzVmZjNjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 13 Welpie Street Rant en Dal 1739 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.076636200489 27.78707921505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang