Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nollie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stil en rustige omgewing en mooi uitsigte. Skoon netjiese plek, veilige, vriendelike en behulpsame gasvrou, en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uiters goeie waarde vir geld, skoon en veilig met uitstaande beddegoed. Wynplaas atmosfeer op sy beste, kompleet met 'n groot waterkanaal. Klonte skoon en netjies. Moderne dekor. Beste matraslakens en duvet wat ons ooit op geslaap het. Baie dankie vir jou moeite en verblyf in 'n klein paleis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemie
Welverdiend Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Hanlie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Heerlike bederf! Lieflike beddegoed, ruim stort, heerlike stoep met uitsig, baie aangename gasvrou en bederf met wyn, vrugte, beskuit en vele meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rustig en stil omgewing. 'n Baie netjiese plekkie met al die nodige geriewe. Ja, ons het ons kuiertjie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Koos S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Goeie, bekostigbare oornagplek. Beveel dit aan. Netjies en skoon en ons is vriendelik ontvang. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Was baie aangenaam gewees. Was vriendelik ontvang en Frans en Annemie het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die plaas atmosfeer het my weer laat terug dink aan my kinderdae op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Salige stilte en uitsonderlik netjies. Heerlik gekuier. Gasvrou Annemie was uiters vriendelik en maklik per WhatsApp beskikbaar. Verblyf is super netjies, beddegoed kraakvars en die huisie is esteties besonders mooi van binne. Die pragtige tuin, grasperk voor en heerlike kuier-stoep maak vir 'n vakansiegevoel. Ons is verwelkom met 'n bottel wyn, tuisgebakte beskuit en tjoklits op al die beddens! Wi-fi ook aan tydens loadshedding waaroor my tieners baie opgewonde was. Werkspasie in kombuis is beperk, maar sal nie maak dat ek nie weer kom kuier nie! Dankie vir 'n lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eppie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Was baie aangenaam gewees! Ons gasvrou was vriendelik en die eenheid onverbeterlik netjies en skoon. Hierdie jaar was die blommerykdom werklik iets om te beleef en kan opgesom word as iets besonders. Foto's en baie woorde kan dit nie beskryf nie, dit moet beleef word! Ons verblyf was fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustige, veilige en netjiese gastehuis. Welverdiend Selfsorg Akkommodasie beskik oor alle geriewe vir 'n gemaklike en veilige verblyf geleë op 'n plaas in 'n pragtige en veilige omgewing. Ons verblyf was aangenaam en sal beslis weer daar oornag wanneer ons in daardie rigting reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdiend Plaas, Langs die N7, Trawal, 8147, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3MDdiZThiLTM5ZjktNGI2NC05NThiLTQwMGI0ZGNlZWYxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Welverdiend Farm Off the N7 8147 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.877444397916 18.633299804205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang