Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jun 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdiend Plaas, Langs die N7, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie is langs die N7 en die ideale verblyf op pad vanaf Kaapstad na Springbok, Upington en Namibië.

Dit is 'n werkende plaas en beskik oor 2 selfsorgeenhede, Kokerboom en Alwyn, met asemrowende uitsigte op Gifberg.

Kokerboom beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n leefareabied. Alwyn, het ’n leefarea, kombuis, 2 slaapkamers, en ’n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Elke kamer het lugversorging, waaiers en verwarmers.

Elke kombuis het 'n mikrogolfoond, enkelplaatstoof en yskas-vrieskas. Braaigeriewe asook veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kokerboom het ’n TV en WiFi, en DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Welverdiend is in die middel van die Olifantsrivier Wynroete geleë en gaste kan wynproë by verskeie kelders in die streek geniet. Klawer Wynkelder is onder slegs 9 km vanaf die instansie. Gedurende Augustus- en Septembermaand kan die bekende Namakwalandse blomme in die streek besigtig word. Die area is ideaal vir stap, draf en fietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Nollie P
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustige omgewing en mooi uitsigte. Skoon netjiese plek, veilige, vriendelike en behulpsame gasvrou, en lekker gekuier.
Sep 2024
Gerrie G
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters goeie waarde vir geld, skoon en veilig met uitstaande beddegoed. Wynplaas atmosfeer op sy beste, kompleet met 'n groot waterkanaal. Klonte skoo...
Sien meer
Aug 2024
Hanlie H
Saam met vriende
5.0
Heerlike bederf! Lieflike beddegoed, ruim stort, heerlike stoep met uitsig, baie aangename gasvrou en bederf met wyn, vrugte, beskuit en vele meer!
Aug 2023
Manie S
5.0
Was baie aangenaam gewees. Was vriendelik ontvang en Frans en Annemie het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die plaas atmosfeer het my we...
Sien meer
Aug 2023
Melinda W
Gesin met tieners
5.0
Salige stilte en uitsonderlik netjies. Heerlik gekuier. Gasvrou Annemie was uiters vriendelik en maklik per WhatsApp beskikbaar. Verblyf is super netj...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Welverdiend Plaas, Langs die N7, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welverdiend Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdiend Plaas, Langs die N7, Trawal, 8147, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3MDdiZThiLTM5ZjktNGI2NC05NThiLTQwMGI0ZGNlZWYxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Welverdiend Farm Off the N7 8147 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.877444397916 18.633299804205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang