Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Bay View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 77, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

West Coast Bay View is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Table View, Kaapstad. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie wat die pragtige Moederstad wil verken en binne maklike bereik van talle besienswaardighede en doendinge is.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer wat met 'n stort toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n oulike balkon wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie kompleks is net oorkant die strand wat bekend is vir vlieërbranderry en ander watersport.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 101

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Coral-weg 77, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Coast Bay View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 77, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80b1e23620925ead7baa927be761070e463a369b5f71bd2b0c7a18e266b21ee3539b378979060cda8609dcac1e700902fd32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 77 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8118886 18.4711435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang