Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wetlands Country House & Sheds

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantasties, net te kort, moet ten minste 2 aande oorslaap. Fantastiese plek, het heerlik daar gekuier. 'n Plek waar jou siel rus kan kry, uitnemende fasiliteite en omgewing. Ons gaan weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beautiful location, extremely neat & clean, fantastic staff, excellent food! Dit was fantasties! Wonderlike, vriendelike en behulpsame personeel. Warm ontvangs, heerlike kos, skoon, netjies en met die mooiste uitsig! Goed geleë en veilige verblyf. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
Wetlands Country House & Sheds
Evette, thank you so much for such a great review. It was an honour for us to have hosted you. Meeting people like you is why we do what we do Best regards, Colin and Fay

Bertus B
1 nag
5.0
Jan 2024

Rustig, gesellig in 'n pragtige omgewing. Uitstekend in alle opsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
Wetlands Country House & Sheds
Dankie Bertus, dit was 'n groot plesier om jou te ontmoet en kuier tyd saam met jou te geniet! Groete, Colin en Fay

Francois C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Perfekte verblyf in Wakkerstroom. Die kamers is netjies en baie gemaklik (en selfs beter as wat dit op die foto's lyk!) en het 'n lieflike uitsig oor die dam. Baie hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Onvergeetlik! Dit was 'n heerlike kuier gewees. So pragtig en alles was baie goed gewees. Sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Heerlik gekuier, gawe uitsig en lekker ontbyt. Ons kamer en stoepie het 'n prentjiemooi uitsig gehad oor die dam. Gasheer en gasvrou vriendelik en behulpsaam, eenheid was netjies en skoon en alles het gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leanne
Wetlands Country House & Sheds
Thank you Susan, it was a real pleasure to have you stay with us! Kind regards, Colin

Emma W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2021

Overnight stay while on business with partner. Very pleasant and peaceful place with fantastic hosts! Breakfast was delicious. The grounds are lovely and the birdsong amazing! Fantastic views of the dams.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
Wetlands Country House & Sheds
Thank you so much for taking the time and giving us such a positive review, Emma. It gives us great satisfaction knowing that your stay with us was a 5 out of 5 and that you enjoyed the peaceful gardens, view, breakfast, and soothing bird songs. We hope to see you again. Warm regards, Fay and Colin.

Eugene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Baie aangename verblyf in Wakkerstroom! Die ontvangs van ons en die reëls van die plek rakende Covid was baie goed oorgedra. Colin en Fay is goeie gashere en die akkommodasie is gemaklik en ruim. Die netheid van die plek is baie goed en alles was silwerskoon. Hul ontbyt is baie goeie waarde vir geld in terme van die hoeveelheid disse, en baie keurig opgedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
Wetlands Country House & Sheds
Thank you so much for your positive review Eugene, we do appreciate you taking the time to write. You our guests are our priority when it comes making you feel safe with us during this Covid pandemic. Your 5/5 rating and positive words give us great satisfaction knowing that your time with us was well spent. Warm regards from Fay and Colin WETLANDS COUNTRY HOUSE AND SHEDS WAKKERSTROOM

Lizane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Gasvryheid uit die boonste rakke! Fay en Colin is waarlik passievol oor hul gastehuis. Hulle ontsien geen moeite om hul gaste welkom te laat voel en aan al hulle behoeftes te voorsien nie. Die verblyf was eersteklas, en ons kan die ontbyt hoogs aanbeveel. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
Wetlands Country House & Sheds
Baie dankie Lizane. It was such a great pleasure to have you stay with us here at Wetlands Country House. You were wonderful guests. We sure hope to see you again sometime soon. Sincerely Fay & Colin

Elane P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Pragtig, netjies, hartlike gasheer en gasvrou, rustig, skoon en beste ontbyt. Wetlands Country House is 'n pragtige plek. Daar word soveel moeite gedoen om dit huislik, tuis en gemaklik vir 'n mens te maak. Daar word na klein goedjies en detail omgesien. Wetlands, 'n plekkie waar ons weer moet gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
Wetlands Country House & Sheds
Baie dankie Elane. It warms our hearts that you felt at home with us here at Wetlands Country House and Sheds. Hopefully, we will have you visit with us again sometime soon. Sincerely Fay & Colin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R543, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViN2NlNmNkLTNjMDktNGFlMy1iNjMzLTNjNjIzYWQwYjBhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 R543 Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.34116738219 30.156432688236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang