Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale and Waddler

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Whale and Waddler
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christiaan H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H

Will definitely stay here again!

We really enjoyed our time at the Whale and Waddler. Everything we needed was there, and the host went the extra mile to make it safe for us with the little children. We would stay there again anytime and would recommend it to everyone.

Yolandi E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi E

Heerlik gebly, die eienaar het ons verblyf spesiaal gemaak! 10 uit 5!

Mooi uitsig, ruim, skoon en netjies!

Arno M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno M

Very peaceful and comfortable.

Quick walk to the beach, fantastic hosts, clean accommodation with all necessary amenities.

Marchelle H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle H

Had an awesome time.

Wow. The photos don't do justice to this house. This is one stunning place. It even had heated towels. The view was to die for. Thank you so much to our wonderful hosts Petro and Thomas. You really made us feel welcome. I would recommend this accommodation to anyone. Kind regards, Marchelle.

Whale and Waddler se terugvoer

Thank you so much for your kind words Marchelle. It was a privilege hosting you and your friends and we can’t wait to do this again. You were special guests.

Whale and Waddler
Louwdia G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwdia G

Heerlike, veilige verblyf met vriendelike ontvangs.

Pragtige skoon, netjiese verblyf met al die geriewe. Dit was werklik 'n plesier gewees om daar te oornag en die eienaar het uit sy pad gegaan om alles so perfek moontlik te maak. Beveel beslis die verblyf aan vir 'n kuier met vriende of verblyf met jul tieners.

Whale and Waddler se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Louwdia. Ons waardeer dit opreg en sit ook graag 5 sterre in jou en vriendin se mandjie. Sal 'n voorreg wees om in die toekoms weer gasheer vir julle te wees.

Whale and Waddler
James L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L

One of the best stays we have had.

We arrived to a warm welcome from Tom and then we started discovering the awesome touches in the unit. These included a bottle of wine, cheese and crackers, chocolates on the pillow, heated towel rails etc. The unit is clean and crisp and very well equipped with everything we could possibly need and the thoughtful touches everywhere were incredible. We have been privileged to stay in many different places in SA and the Whale and Waddler is in our top two. It's difficult to say what we enjoyed the most about the unit as everything was perfect, including the show the whales put on for us on Saturday morning. If I was forced to single anything out, it would be two thing. Firstly our host Tom who communicated brilliantly, but more importantly made us feel so welcome and at home, and secondly, the view. Sitting on the veranda in the morning having coffee and seeing the sea couple of meters in front of us made the world a better place for us. Thank you and so well done Tom, we will be back.

Whale and Waddler se terugvoer

James, thank you so much for this nice review. You all were very special and we are really looking forward hosting you again, this time as friends.

Whale and Waddler
Johan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Fantasties.

Baie lekker. Ekstra diens.

Whale and Waddler se terugvoer

Dit was net ‘n voorreg om gasheer te wees vir julle gesin. Ons hoop om dit in die vervolg te kan herhaal.

Whale and Waddler
Alma S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma S

Pragtige, netjiese eenheid met 'n wonderlike gasheer, Thomas!

Dit was net een groot heerlikheid om by so 'n netjiese eenheid te kon ontspan! Sal altyd weer teruggaan. Dankie Thomas vir jul gasvryheid en die kwaliteit meubels en bykomstighede het nie teleurgestel nie!

Whale and Waddler se terugvoer

Wat ‘n voorreg om gasheer te wees vir Alma. Hulle is wonderlike gaste wat die eenheid netjies en skoon agterlaat het. Baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeer dit en sien uit om weer gasheer vir julle te wees.

Whale and Waddler
Irma H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma H

Alle verwagtinge oortref.

Hierdie is 'n asemrowende plek met als en nog meer wat mens nodig het. Alles is van goeie kwaliteit en dit werk. Die skottelgoedwasser was 'n groot bederf. Beddens en beddegoed is heerlik gerieflik. Die persoonlike bederfies by aankoms en vertrek oortref alle verwagtinge. Ons het so heerlike gekuier, was lekker om in 'n skoon netjiese plek af te klim met die heerlikste beskuit en koffiegeriewe beskikbaar. Hierdie is waarde vir geld en word ten sterkste aanbeveel. Baie dankie Tom.

Whale and Waddler se terugvoer

Dankie Irma. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê en ons is bly julle kon dit geniet.

Whale and Waddler
Liana B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana B

Everything you need in self catering with a fantastic view.

The unit is spacious and very well furnished. The rooms and bathrooms are of very high standard. Loved the personal touches of games, puzzles and books. The view was great to just enjoy sitting outside or inside. Indoor braai a winner as well as outdoor gas braai. Best of both. The kitchen had everything you could need and the dishwasher is a total plus! Highly recommend the W&W for Kleinmond stay.

Whale and Waddler se terugvoer

Thank you so much Liana. It is our privilege to have guests like you and we hope to do this again in future.

Whale and Waddler
Nicole D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

Verwagtinge oortref.

Wat 'n pragtige en praktiese selfsorgwoonstel. Dit is baie groter as wat die fotos wys en daar is letterlik als wat mens nodig het. Die meubels en kombuis toerusting is van goeie kwaliteit, als werk en is netjies! Die beddens is baie gemaklik en elke bed het 'n prop met 2 puntprop by die bedkassie. Die uitsig is fantasties! Berg, en see. Wat dit meer spesiaal gemaak het was Tom en sy vrou se persoonlike "touches" en al die moeite wat hulle ingesit het. Ons gaan beslis gereeld terug!

Whale and Waddler se terugvoer

Francois, Nicole, Junior en Oums. Baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Vir ons is dit net 'n groot voorreg om gaste soos julle te ontvang en ons sien uit na julle volgende besoek

Whale and Waddler
Jacqueline K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline K

Excellent client service.

Love the attention to detail.

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec5e38a68545bdf224f855af0c9b063361a18be776841420aea968022bc8165f0cc30f7ebedb5dc3158f8af697548f8f743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 35 1st Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.343617678581 19.030860049068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang