Whale of a Time
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
André Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ilse E - Jul 2024
Algehele gradering
Amazing.
Olga V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike, rustige kuier.
Edwin S - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en regte omgee mense.
Willem P - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon en net fasiliteite geskik vir oornag en verblyf.
Panajiotaki (taki) K - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Pierre B - Okt 2023
Algehele gradering
Friendly, heartfelt hosts looking after the well-being of their guests.
Tertia M - Sep 2023
Algehele gradering
What a wonderful 3 days. We could sit and watch the whales from the balcony. The views are amazing.
Polina A - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Sal definitief weer gaan.
Alida V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspan met die mooiste uitsig.
Tania R - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie met die mooiste see-uitsig.
Elouise H - Apr 2023
Algehele gradering
Baie oulik plek. Alles wat benodig word. Pragtig netjies en skoon.
Debbie E - Mei 2023
Algehele gradering
Wat 'n voorreg om by hierdie plekkie te kon tuisgaan.
Fanie V - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was 'n uitstekende en netjiese plek. Die eienaars was baie vriendelik en het ons verblyf baie aangenaam gemaak.
Inge S - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik ontspannend.
Etresia V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige aand met al die geriewe en voortreflike gasvryheid.
Derick K - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het slegs 1 aand oorgebly. Vriendelik ontvang deur eienaar wie 'n deeglike kennis van die omgewing het.
Denya B - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Millicent V - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en relaxing.
Scarlett C - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, asemrowende uitsig, lekker vakansieverblyf.
Lees meerJakkie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek met alles wat jy nodig het en die mense is bereid om nog meer te doen as wat nodig is.
Johan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Olga G - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing en blyplek, fantastiese ontvangs en kuier.
Jakobus V - Jan 2022
Algehele gradering
Die kuier op Gansbaai, was heerlik en dit is 'n pragtige dorp.
Wilna R - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastie. Die beste.
Angela K - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en gemaklik.
Hendrik L - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Sonja N - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige, skoon plekkie met die mees vriendelikste gasheer en -vrou.
Aninda V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Barnard S - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvryheid en baie netjies, skoon.
Francois D - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Whale of a Time se terugvoer
Baie dankie julle. Julle was wonderlike gaste.
Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Minchen C - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was net 'n naweek, maar die plekkie was so wonderlik dat ek soos 'n nuwe mens voel.
Whale of a Time se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.
Farnley A - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Xandoleen J - Mrt 2021
Algehele gradering
Meer as wat ek gedink het ek gaan geniet.
Whale of a Time se terugvoer
Baie dankie Xandoleen. Julle was die perfekte gaste. Sien uit om julle weer te ontvang.
Jessica K - Feb 2021
Algehele gradering
Beautiful little gem.
Maria C - Jan 2021
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en meer.
Whale of a Time se terugvoer
Baie dankie Maria. Julle was wonderlike gaste en dit was n plesier om julle hier te he. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Pamela S - Jun 2021
Algehele gradering
Lovely accommodation and wonderfully helpful hosts.
Whale of a Time se terugvoer
Pamela, thank you for the great review and hope to see you soon again
Elandi D - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies en vriendelike gasheer en gasvrou.
Whale of a Time se terugvoer
Baie dankie julle. Hoop ons sien julle gou weer.
Engela B - Mei 2021
Algehele gradering
Bed should be at least a queen and needed a TV.
Whale of a Time se terugvoer
Thank you for your review. It is advertised as a double bed and no TV was stated in the profile.
Anna V - Nov 2021
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik en gasvry ontvang. Ideale verblyf vir 1 of 2 aande.
Irma N - Des 2020
Algehele gradering
On het heerlik gebly in Whale of a Time. Sal die plekkie sterk aanbeveel.
Whale of a Time se terugvoer
Dankie Irma. Julle was uitstekende gaste en is altyd welkom hier by ons
Lizelle L - Nov 2020
Algehele gradering
Die beste gasvryheid van die eienaars. Die plekkie is baie netjies en ten volle toegerus.
Whale of a Time se terugvoer
Lizelle ons wag vir julle volgende kuier. Jy was so 'n aangename gas en jou vriendelikheid word baie waardeer.
Aunul F - Sep 2020
Algehele gradering
Wow, stunning.
Whale of a Time se terugvoer
Baie dankie Aunul. Julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom.
Lynn M - Aug 2020
Algehele gradering
Die kuier was fantasties.
Whale of a Time se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Whilmine V - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties. Dit was so rustig en die gasvryheid was so verfrissend.
Whale of a Time se terugvoer
Hallo Whilmine
Ek is baie bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Andre en Judith
Salome L - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met lieflike uitsig.
Whale of a Time se terugvoer
Hi Salome,
Baie dankie vir die terugvoer. Jammer die weer was ongunstig. Wens dit was iets wat ons kon beheer.
Groete
Chris L - Des 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Whale of a Time se terugvoer
Hallo Chris,
Baie bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ons verwelkom julle graag terug.
Edrich V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Whale of a Time se terugvoer
Hallo Edrich
Bly om te hoor dat julle dit geniet het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Andre en Judith Vorster
Tracey J - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het 'n fantasmagoriese tyd gehad.
Whale of a Time se terugvoer
Hallo Tracey,
Baie bly julle het julle verblyf geniet. Dankie dat julle ons plekkie so mooi skoon en netjies gelos het. Ons sien baie uit na julle volgende besoek!
Groete,
Andre en Judith Vorster
Owen D - Mei 2019
Algehele gradering
Will definitely recommend to family and friends.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal beslis aan familie en vriende aanbeveel.
Dit was 'n goeie plek, netheid is fantasties. Die kamer was lug en lig was uitstekend. Ons het alles gehad wat nodig was om 'n aangename verblyf te hê. Ons gasheer em gasvrou was vriendelik en behulpsaam en het besienswaardighede aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Vera D - Feb 2019
Algehele gradering
Zeer goed adres.
Sakkie B - Feb 2019
Algehele gradering
Fantastiese 180°-see-uitsig.
Chantelle B - Jan 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Natasha D - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome!
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Susan C - Jan 2019
Algehele gradering
Overall stay was okay.
Whale of a Time se terugvoer
Hallo Susan,
1. Oond werk.
2. Alarm is vir beskerming.
3. Alarm sal definitief afgaan as dit nie afgeskakel word nie.
Anne M - Feb 2019
Algehele gradering
Beautiful little place with a view to die for.
Antonette V - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Sonette B - Nov 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en rustigheid.
Whale of a Time se terugvoer
Baie dankie Sunette, ons hoop ons sien jou weer.
Monique S - Sep 2018
Algehele gradering
Beeldskoon, mooi en kalm.
Whale of a Time se terugvoer
Baie dankie. Sien uit om julle weer hier te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 34, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang