Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Rock 32

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
4.1
Sello M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Excellent. I stay very well, no complaints, but in the future please put carpet in the bedroom because it is too cold during the winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annmarie M
Kort verblyf
4.0
Des 2020

Fantastiese ligging en moderne woonstel. Nie goed toegerus nie. Whale Rock no. 32 is glad nie goed toegerus nie, alhoewel die eenheid modern is. Kombuis: slegs 1 klein potjie en 1 klein pannetjie vir kosmaakdoeleindes. Daar is nie genoegsame glase nie en die toebehore is onvoldoende. Sitkamerbanke uiters ongemaklik. Patio se houttafel en banke uiters ongemaklik. Geen kussings of enigiets om op te sit nie. Slaapkamerkussings is in 'n vreeslike slegte toestand. Ons moes ons eie kussings gaan koop om gemaklik te kan slaap. Die een slaapkamer wat 'n dubbelbed bevat, se bed is gebreek. Ons moes hom stut met 'n baksteen. Vir die prys wat ons betaal het, is die eenheid beslis nie die moeite werd nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Roland N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2020

Great view. The unit was clean and had all the necessary requirements. The only improvement would be aircon or even fans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mollie J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2019

Die verblyf was baie aangenaam, yskas net te klein en benodig 'n was masjien en tuimeldroër, verder heel aangenaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Sep 2019

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Karin N
Lang verblyf Gesin met tieners
2.4
Des 2019

Die uitsig was die beste. Die hysbak het nie gewerk nie, daar was geen wynglase nie, en die beddegoed, kort nuwes.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Josef D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2018

Rustig. Whale Rock 32 was rustig as jy net will rus. Vir tieners was daar nie veel om te doen nie en moes naby geleë dorpe toe ry vir die tieners. Vir net onstspan en rustig wees is Whale Rock 32 net die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Petrus Hendrik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7879612e0ef31e74d5a7965a59dfddedcd080076659df57332303928cfc6d7abd5a68b7bc76f64337be6715d13643d0a989b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 125 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.866807956177 30.369907021523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang