Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Rock 4

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marine-rylaan 125, Lawrence Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whale Rock 4 is ’n gerieflike en smaakvol versierde selfsorgwoonstel op die grondverdieping van die moderne Whale Rocks-kompleks wat na die see front in Margate. Hierdie kompleks is naby Margate se visvang-pier.

Whale Rock 4 bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en daar is ’n oopplan-leefarea en -kombuisarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed met 'n bad, toilet en stort en dit lei na die balkon. Die ander twee slaapkamers het dubbelbeddens. Die tweede badkamer het ’n bad, toilet en stort.

Die kombuis is met ’n mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en ketel toegerus. Die sitarea het 'n volledige leer-sitkamerstel met stoele wat uitskop en 'n TV. Die sitarea lei na ’n terras wat uitsigte oor die see bied en 'n groot stoeptafel en braaigeriewe het. Daar is rugsteunligte en gaskookgeriewe beskikbaar in die geval van beurtkrag.

Die Whale Rock-kompleks het ’n gemeenskaplike swembad en bied direkte toegang tot die strand vanaf die swembad-area. Daar is veilige parkeerplek en nog onderdakparkeerplek. Die parkeerplek is agter afstandbeheerde hekke.

Whale Rock is naby Margate se hoofstrand, waar daar seisoenale vermaak is, sowel as restaurante, kroeë vir skemerkelkies en gesinsaktiwiteite. Margate is een van die lekkerste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Dit het ’n pragtige kuslyn, verskeie vakansieoorde en ’n opwindende atmosfeer. Dit is op die suidkus van KwaZulu-Natal. Die stad is die ideale basis om die verskeie vakansie-opsies op hierdie deel van die kus te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Monica F
Saam met vriende
5.0
Goed versorg, wel gelee, bekostigbaar en sommer net lekker gewees. Ons het regtig heerlik gebly in hierdie complex. Baie veilig en die kleinkinders ko...
Sien meer
Jan 2024
Nonkululeko G
Saam met vriende
5.0
Everything was perfect, well done. We had everything we needed for our stay. It was an amazing experience with a beautiful view. Thank ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Tshego R
Saam met vriende
5.0
Breathtakingly beautiful. Beautiful sea views with the balcony and pool. The rooms were clean and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Kalay G
Gesin met klein kinders
4.8
Loved everything about Whale Rock No 4. Beautiful and safe location. Enjoyed the views from the balcony. Neat apartment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Anathi M
Saam met vriende
4.8
Perfect. The place was amazing, and I would book it again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Soobramoney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan 125, Lawrence Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Whale Rock 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marine-rylaan 125, Lawrence Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd32a34c534f1cf602b27f76a03e0bf94f02815e0daacae8828b8eafa9770c91f60bb6bfe718d16868f6581497d201a336446?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 125 Marine Drive Lawrence Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -30.866877591087 30.369704144844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang