Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Sea

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 39, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Whale Sea is 'n selfsorghuis in Gansbaai. Dié dorp is bekend vir haaihokduik en walviskyk. Gaste kan ononderbroke uitsigte oor die see en op die Kleinrivierberge van die huis af geniet.

Die huis het 4 slaapkamers en 2 van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, 1 slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 2 badkamers wat 'n bad of stort het. Die oopplan-leefarea her 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n wasmasjien, eetarea en 'n sitarea met 'n TV, DStv en WiFi.

Daar is 'n binne- en buitebraaiarea en 'n groot dek met 'n swembad. Die tuin het 'n groot grasperk waar kinders kan speel. Veilige parkeerplek word voorsien.

In Gansbaai kan gaste rus en vrede en die klank van die see geniet. Die huis is stapafstand van die dorp met verskeie restaurante af. Daar is ook 'n goed gevestigde voetslaanroete wat reg voor die huis verbygaan wat na 'n privaat strand en getypoele lei.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Colleen C
Saam met vriende
5.0
Perfect location. We had a lovely stay. The location was perfect, and the home was comfortable and neat, with everything you might need...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Daleen V
5.0
Woorde en fotos kan nie die pragtige uitsig beskryf nie. Dit is asemrowend. Baie dankie aan die vriendelike en behulpsame span by die verblyf. Ons het...
Sien meer
Apr 2024
Janette V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend en gerieflik. Ons het die seeuitsig baie geniet. Die waterdruk was uitstekend en ons almal kon 'n lekker warm stort geniet sonder enige pro...
Sien meer
Jan 2023
Daniel M
Gesin met klein kinders
4.8
Really worth it. Lovely setting and comfortable house with a large family of 7. Beautiful setting, personal touch, and service by the h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Julia K
4.6
Ontspanne, stoepsit, gerieflik. Ons het heerlik gebly by Whale Sea cottage. Die huis is lieflik en die stoep is amazing. Net vir die stoep (met die sw...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anne-marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 39, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 39, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb347df002265587ad26c922fde854852e98b2f498129325ccc1527e5b345f88ac28b7fc914e8c485b15059c9475f5e09b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 7) 51 5 1 5 39 Kus Road Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.575147704879 19.347167283328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang