Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whispering Pines

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 116

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Whispering Pines
Netheid
3.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Deon S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Perfekte blyplek. Rustic maar gemaklik!

Bekoorlik en pragtig! Perfekte ligging - rustig maar tog naby aan alles wat Dullstroom kan bied!

Gerald G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald G

Peaceful, quiet, morning hello from Fish Eagles cry, safe home.

Enjoyed the location, walking distance from mid-town. Enjoyed waking up to Fish Eagles cry in the mornings. Very peaceful and quiet. Amazing fireplace, warms up very nicely! There is a lack of cupboard space in the bedrooms, especially the main bedroom.

Suna D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suna D

Stil, rustig, warm kaggel, koffie op die stoep.

Fantastiese huis met alles wat mens nodig het. Ons het waardeer dat daar nie 'n TV is nie. Die 3 hondekinders het die middagstappies en tuin baie geniet. Julle sien ons definitief weer. 'n Asblikkie in die slaapkamer en/of badkamer sal waardeer word.

Charné D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné D

Heerlik! Sal beslis weer gaan.

Kombuis was effens vuil toe ons daar aankom (stof/grond op blad en eetgerei by mikrogolfoond) en vorige koppies ens. wat gewas is, is nie gebêre nie. Andersins skoon en netjies en heerlik gebly. Sal lekker wees as daar 'n televisie aangeskaf kan word vir reëndae.

Marilise D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise D

Ontspanne, mooi omgewing en goed geleë.

Kreatiewe huisie met al die nodige geriewe. Dit was 'n ontspanne en lekker ervaring.

Willie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie B

Die hoof slaapkamer het soos ou sweet geruik, geen krag nie, en dit het ook na rook geruik. Dit was vuil.

Was okay, die plek het ook na rook geruik. Die hoof slaapkamer en beddegoed het soos ou sweet geruik, en die plek was bietjie vuil. Daar was ook geen krag toe ons daar aankom nie, so dit was nie 'n great ervaring nie.

Vanaf
Vanaf R2 960
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 960
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4352c59995e7fb788e5595150848b4d480f4615e76e7a32cae0c265177455474507ecc8bf80fd0530dd7bb0cf9a345361e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 960 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Eagles Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418834785131 30.111116764557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang