Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whispering Pines

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Marieta W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ek het die rustigheid vreeslik baie geniet. Whispering Pines is 'n besondere mooi plek. Ons het baie lekker gebly. Die stoep is 'n lekker rustige plek om te sit en 'n boek te lees. Pluspunt vir my was dat hulle dierevriendelik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Perfekte blyplek. Rustic maar gemaklik! Bekoorlik en pragtig! Perfekte ligging - rustig maar tog naby aan alles wat Dullstroom kan bied!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald G
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Peaceful, quiet, morning hello from Fish Eagles cry, safe home. Enjoyed the location, walking distance from mid-town. Enjoyed waking up to Fish Eagles cry in the mornings. Very peaceful and quiet. Amazing fireplace, warms up very nicely! There is a lack of cupboard space in the bedrooms, especially the main bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Stil, rustig, warm kaggel, koffie op die stoep. Fantastiese huis met alles wat mens nodig het. Ons het waardeer dat daar nie 'n TV is nie. Die 3 hondekinders het die middagstappies en tuin baie geniet. Julle sien ons definitief weer. 'n Asblikkie in die slaapkamer en/of badkamer sal waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charné D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Heerlik! Sal beslis weer gaan. Kombuis was effens vuil toe ons daar aankom (stof/grond op blad en eetgerei by mikrogolfoond) en vorige koppies ens. wat gewas is, is nie gebêre nie. Andersins skoon en netjies en heerlik gebly. Sal lekker wees as daar 'n televisie aangeskaf kan word vir reëndae.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilise D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Ontspanne, mooi omgewing en goed geleë. Kreatiewe huisie met al die nodige geriewe. Dit was 'n ontspanne en lekker ervaring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2024

No wipering pines, but a lot of hooting at Dunkeld gate. Bathroom wasn't clean - hair clogged in drain and dirty bath mat; extra blankets full of dog hair; carpets had nuts and chips messed on it; Dunkeld hotel gate is within 25m of bedrooms and patrons hoot to enter after 24:00 every night. We went to rest but did not sleep at all. Won't stay here again. Decor and layout are beautiful, but could not be enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2024

Die hoof slaapkamer het soos ou sweet geruik, geen krag nie, en dit het ook na rook geruik. Dit was vuil. Was okay, die plek het ook na rook geruik. Die hoof slaapkamer en beddegoed het soos ou sweet geruik, en die plek was bietjie vuil. Daar was ook geen krag toe ons daar aankom nie, so dit was nie 'n great ervaring nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 129

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 960
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 960
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4352c59995e7fb788e5595150848b4d480f4615e76e7a32cae0c265177455474507ecc8bf80fd0530dd7bb0cf9a345361e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 960 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 Eagles Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418834785131 30.111116764557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang