Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whispering Pines

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R2 960 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Whispering Pines is 'n bekoorlike selfsorghuis in Dullstroom. Hiér kan gaste kan die vrede en rustigheid van die platteland geniet.

Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie kamer gebruik 'n gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis lei na 'n sitarea en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Dit lei verder na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke.

Die stoep spog met 'n asemrowende uitsig. Dit is ook die ideale plek vir 'n braai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Deon S
Saam met vriende
5.0
Perfekte blyplek. Rustic maar gemaklik! Bekoorlik en pragtig! Perfekte ligging - rustig maar tog naby aan alles wat Dullstroom kan bied!
Jan 2024
Gerald G
4.8
Peaceful, quiet, morning hello from Fish Eagles cry, safe home. Enjoyed the location, walking distance from mid-town. Enjoyed waking up...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Suna D
Saam met lewensmaat
4.8
Stil, rustig, warm kaggel, koffie op die stoep. Fantastiese huis met alles wat mens nodig het. Ons het waardeer dat daar nie 'n TV is nie. Die 3 honde...
Sien meer
Mei 2024
Charné D
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik! Sal beslis weer gaan. Kombuis was effens vuil toe ons daar aankom (stof/grond op blad en eetgerei by mikrogolfoond) en vorige koppies ens. wa...
Sien meer
Mrt 2024
Marilise D
Saam met vriende
4.8
Ontspanne, mooi omgewing en goed geleë. Kreatiewe huisie met al die nodige geriewe. Dit was 'n ontspanne en lekker ervaring.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 116

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Eagles-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Whispering Pines het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 960
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 960
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4352c59995e7fb788e5595150848b4d480f4615e76e7a32cae0c265177455474507ecc8bf80fd0530dd7bb0cf9a345361e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 960 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Eagles Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418834785131 30.111116764557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang