Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Sands

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

White Sands is in Kleinkrantz in Wildernis en bied gerieflike verblyf aan ’n sakereisiger, gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, en die strand.

Die verblyf beskik oor koningkamers. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitarea, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV en gratis WiFi in elke suite. Die suites lei na 'n privaat stoep en daar is 'n kombuisie in elkeen met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond.

Elke eenheid by dié seefrontgastehuis bied ’n 180 grade-uitsig oor die warm Indiese Oseaan. Gaste kan kyk hoe dolfyne speel en die sonsondergang geniet.

Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Andries V
Saam met lewensmaat
5.0
Beter as wat ons verwag het. Ons het besonder lekker gebly vir 9 nagte en sal White Sands sterk aanbeveel.
Sep 2024
Tertia W
5.0
Sien binne kort weer. Love, love, love. Hierdie was my 2de besoek en daar sal sommer nog vele wees.
Sep 2024
Danie H
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was uitstekend. Ons het baie lekker gebly, kon heerlik rus met wonderlike seeuitsig. Sal beslis weer daar kuier.
Sep 2024
Elmarie D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer kom! Presies wat ons in gedagte gehad het. Hoor en sien die see, selfs as jy op die bed lê en oggend koffie drink. Goeie prys, netjies...
Sien meer
Aug 2024
Annemarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker by die see! Ons is vriendelik ontvang en die eenheid was netjies en skoon. Die see-uitsig is lieflik, selfs op die grondvloer. Ons sal beslis w...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA739518f06afa1b86bfd5c18571931cc65a1f055da8cb52bbd95bb842de0bb1e8abe64488827747a472afddf5eacce74d5a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 1645 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005582 22.658889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang