Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Olive Self-Catering Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilde Olyf-straat 4, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wild Olive Self-Catering Cottage is in Riebeek-Kasteel, 'n skilderagtige dorpie te midde van olyf- en wynplase geleë. Die kothuis is in 'n stil doodloopstraat geleë net 1 km vanaf die middedorp.

Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 en suite-slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kothuis het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe, sou jy kies om nie die talle restaurante wat in die dorp aangebied word, te geniet nie. Die leefarea het 'n slaapbank wat 2 klein kinders kan akkommodeer, asook 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Gaste kan 'n heerlike braai geniet op die patio wat oor die tuin uitkyk. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien, sowel as onbeperkte WiFi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Wild Olive Self-Catering Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Wilde Olyf-straat 4, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wild Olive Self-Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilde Olyf-straat 4, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa520ca72622099c446df87e9554e0dd120b07b00d55eccdf393ccc72a994a5639696b720a62d21bf6ef56910e50f07db62cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 4 Wilde Olyf Street Riebeek-Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.38450077024 18.903693303041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang