Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Waves

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Safiyya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Wild Waves
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Teghwin Cherise C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teghwin Cherise C

Lovely stay. Child friendly. Great pool area. Overall experience good.

Only thing I would suggest is upgrading TV, (for those rainy days) and stove needs replacing, very rusty due to the air I guess. But other than that, no complaints. Good place to be as it's super close to the beach, shops are nearby, holiday is quiet and peaceful. Lovely hosts, friendly and helpful.

Wild Waves se terugvoer

happy that you enjoyed your stay.
great news is that wifi and smart tv's will be installed within the next few weeks.
although the stove is in perfect working order, the solid plates do get rusted right on the beach - even if you replace the hob it will look the same within a year ....sorry for the salt eating all metal. That is unfortunately part of the joys of living right on the beach.

Wild Waves
Jolandi C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi C

We could not have asked for better hosts, location or accommodation.

Our stay at Wild Waves was by far the high light of our holiday. Gerrit & Elsie made us feel right at home. We will definitely be back.

Wild Waves se terugvoer

Dankie Jolandi, dit was 'n plesier om sulke gawe mense te huisves.

Wild Waves
Nozuko G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozuko G

The best ever.

Tranquility and more tranquility with warm hosts.

Rosie O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosie O

Was 'n heerlike vakansie.

Skoon, netjiese verblyf. Baie goeie ontvangs, eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig!

Wild Waves se terugvoer

Dankie Rosie, dit was heerlik om julle hier te hê.

Wild Waves
Francois T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T

Rustig en ontspannend.

Ons het dit baie geniet. Dit is 'n ruim en gerieflike eenheid waarin ons te wone was. Alles is netjies en mooi instandgehou. Dit is ook naby aan alles geleë, maar ook tog nog baie privaat gewees. Sal beslis weer daar te wone gaan.

Wild Waves se terugvoer

Dankie Francois, dit sal lekker wees om julle weer hier te ontvang.

Wild Waves
Jaco N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Wild Waves vir 'n bietjie kalmte op 'n besige sakereis.

Baie netjies met goeie diens vanaf die personeel. Goeie kommunikasie ten alles tye. Kan hoog aanbeveel word vir sakelui of vakansiegangers.

Minki V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minki V

Fantastiese diens, atmosfeer en ligging!

Ons het die verblyf ongelooflik baie geniet en sommer gewens ons kon nog 'n paar dae aanbly. Die huisie is baie netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die eienaars is baie vriendelik en buig regtig agteroor om aan al die gaste se behoeftes te voorsien. Dit was so lekker om 'n klipgooi van die strand af te wees met die kompleks se eie privaat hekkie vir toegang daarvan. Ons en die kinders het ook vreeslik die braai-, swem- en speelareas baie geniet op die dae wat ons nie lus was vir 'n strand ekspedisie nie. Vreeslik dankie vir 'n heerlike rustyd!

Wild Waves se terugvoer

Hi Minki, dankie vir die positiewe resensie.
Dis altyd lekker om te hoor dat gaste die verblyf en vakansie geniet het.
Hoop om julle gou weer te sien.

Wild Waves
Albert V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Albert V

Baie still en rustig.

Baie geniet, net die loadshedding 'n pyn met tye.

Trevor S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor S

Great place and location with everything you need for a family of 4.

I can't really fault the place but if I had to I'd say high water pressure in bathroom sinks cause water on the floor when the kids turn it on, needs a better toaster as one element is stronger than the other. The TV could do with a slight upgrade in size, but it's not serious.

Melanie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie N

Baie rustige en netjiese verblyf.

Verblyf met alles wat jy nodig het reg op die strand.

Wild Waves se terugvoer

Dankie, wanneer kom julle weer, want dit was lekker om julle hier te he.

Wild Waves
Marie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Dit was soos om by jou eie huis te wees, gemaklik en skoon.

Eienaars is baie vriendelik en gee regtig om vir die gaste. Sal die plekkie vir enigeen aanbeveel.

Derick D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick D

Safe, clean and well equipped.

We had a wonderful stay at Wild Waves. The view from our patio was breath taking. The unit was clean and well equipped. The hostess and housekeeping were friendly and attentive without being intrusive. Great value for money and I would definitely recommend Wild Waves as a accommodation destination when visiting Shelly Beach.

Wild Waves se terugvoer

Thank you for the kind words.
Hope to see you again.

Wild Waves
Janie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie V

Ek sal vir Wild Waves enige dag vir iemand aanbeveel.

Kon nie vir 'n beter plekkie gevra het om op ons vakansie te bly nie.

Wild Waves se terugvoer

Dankie Janie, hoop julle kom gou weer.

Wild Waves
Alberto D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alberto D

Had a lovely stay.

Elsie and Gerrit were very helpful and accommodating, thank you for the lovely stay! Will definitely return, would recommend it.

Teresa S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S

Very safe, clean, super friendly and an awesome experience.

I recommend Wild Waves to everyone who wants a peaceful holiday destination, access to the beach is 1 minute away, beautiful.

Carroll F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carroll F

Baie aangenaam.

Plek besonder skoon en netjies! Goeie ligging. Maklik toegang tot strand.

Wild Waves se terugvoer

Julle is welkom, hoop om julle gou weer te sien.

Wild Waves
Dirk E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk E

Lekker, veilige atmosfeer.

Speelplek vir kinders. Goeie toegangsbeheer naby aan strand.

Wild Waves se terugvoer

Dankie Dirk, dis lekker om sulke oulike mense soos julle te huisves.

Wild Waves
Nico K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Baie vriendelike mense en baie behulpsaam.

Ek sal beslis aanbeveel.

Wild Waves se terugvoer

Dankie. Jy is welkom om daai nuwe lisensie te kom gebruik.

Wild Waves
Pieter R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Uitstekend

Ons het regtig baie lekker gebly, jy kan vir 'n lang tyd kuier en voel of jy tuis is. Die plek is baie ruim en netjies. Die eienaars, Elsa en Gerrie, is baie vriendelik en hulpvaardig, en hulle laat jou sommer baie tuis voel. Mens kan die see sien en hoor, en as jy net oor die duin se voetpaadjie loop is jy op die strand. Ek beveel Wild Waves in Shelley Beach aan vir 'n lekker vakansie.

Wild Waves se terugvoer

Baie dankie.
Kom gerus weer.

Wild Waves
Reauliza V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reauliza V

Baie lekker en eienaars is vriendelik en behulpsaam.

Het ons tuis laat voel en die akkommodasie is goed in stand gehou. Skoon en netjies.

Sarie L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie L

Uitstekend!

Uitstekende diens en ligging!

Wild Waves se terugvoer

Dankie, hoop om julle gou weer hier te ontvang.

Wild Waves
Johann D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Uitstekende ligging en verblyf.

Elsie was 'n vreeslike aangename gasvrou en die ligging, verblyf en atmosfeer van Wild Waves is uit die boonste rakke.

Ronelle J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle J

Dit is aangename eienaars en die ligging is goed geleë.

Wild Waves is mooi skoon en chalets is groot binne met groot stoepe. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Marcelle Z - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle Z

Great stay, great location.

Beautiful Beach just a 1 minute walk from the chalet, close to the shops but far enough to be quiet.

Wild Waves se terugvoer

Thank you.
It was such a pleasure to have your kids around.
Hope to see you again.

Wild Waves
Johan F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Fantastiese verblyf.

Die beste gasvryheid ooit. Ons het laat gearriveer en selfs dit was nie 'n probleem nie. Ruim vertrekke, ruim badkamer, letterlik op die see, baie veilig, baie skoon verblyf, alles wat mens wil hê. Selfs die ekstra bed vir my kleinkind was nie 'n probleem nie. Die beste verblyf ooit! Sal hulle beslis aanbeveel, gaan beslis teruggaan.

Wild Waves se terugvoer

Dankie Johan - dis lekker om sulke positiewe kommentaar te kry!!
Sien uit na julle volgende besoek!

Wild Waves
Gerrie H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie H

Home away from home.

Die ontvangs was verwelkomend, die kamers was netjies en goed toegerus. Perseel is skoon en veilig vir kinders om alleen te speel.

Wild Waves se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer.

Wild Waves
Suzette M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M

Alles en nog meer.

Tannie Elsie was baie behulpsaam met alles. Ons het regtig baie lekker gebly en dit net 'n paar tree van die see! Sal beslis weer gaan.

Wild Waves se terugvoer

Dankie Suzette, dit was 'n plesier! Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Wild Waves
Rahim K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rahim K

The establishment was well maintained, is safe and in excellent condition.

We thoroughly enjoyed our stay at Wild Waves and will definitely consider using it again in future.

Wild Waves se terugvoer

We appreciate your constructive review. People like you make our job a pleasure!

Wild Waves
Suzanne G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne G

Vreeslike lekker vakansieplek vir 'n gesin.

Ons het met 'n 1 en 3 jarige hier gebly oor 'n skoolvakansie. Die plek was great, excellent geleë. Ons sal vir seker weer gaan.

Wild Waves se terugvoer

Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer!

Wild Waves
Marindi M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marindi M

Uitstekend!

Netjiese verblyf, baie vriendelike gasvrou. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Wild Waves se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!

Wild Waves
Angie T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie T

Heerlik.

Veilig, netjies, stil, waarde vir geld.

Wild Waves se terugvoer

Dankie! Hoop om julle gou weer te sien.

Wild Waves
Ehrardt N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ehrardt N

Ek en my gesin het baie lekker gebly. Strand is reg langs jou, by die hek uit en jy is in die golwe. Diens was baie goed en vriendelik!

Is 'n leker stil bestemming waar dit nie onmoontlik is om die son te geniet nie. Sal beslis weer gaan.

Wild Waves se terugvoer

Dankie, hoop om julle gou weer te sien.

Wild Waves
Diandra M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diandra M

Veilig en stil.

Baie dankie vir die gasvryheid. My kinders het dit vreeslik geniet. Ons het veilig gevoel. Die stilte was wonderlik, asook om na die see te kon luister. Ons sal beslis weer bespreek vir volgende jaar.

Wild Waves se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet, ons hoop om julle gou weer te sien.

Wild Waves
Karlien M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien M

Baie lekker atmosfeer.

Ek sal enige tyd Wild Waves aanbeveel. Nie ver van die strand en definitief waarde vir jou geld.

Wild Waves se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer!!

Wild Waves
Gerhard P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard P

Uitstekende verblyf.

Uitstekende verblyf teenaan die strand. Die eenhede word goed onderhou deur Elsie en Gerrit. Sal beslis weer terugkom.

Lenmarie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenmarie B

Dit was ongelooflik lekker en baie rustig.

Ek, my man en ons seuntjie het ons tyd by Wild Waves vreeslik geniet. Dit is baie rustig, baie vriendelike diens, pragtige uitsig, sal enige tyd mense aanbeveel om daarheen te gaan.

Wild Waves se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.
Dit sal heerlik wees om julle weer hier te ontvang.

Wild Waves
Wilhelm K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm K

Baie mooi verblyf met tonne plek vir kinders om te speel. Elsie en Gerhard dra mens op hul hande.

Netjiese verblyf met 'n baie goeie ligging. Naby alles, maar tog nie tussen die gewoel nie. Baie spasie vir kinders om te speel en Elsie en Gerhard, die eienaars, is ongelooflik!

Wild Waves se terugvoer

Dankie Wilhelm, sien daarna uit om julle weer hier te ontvang!

Wild Waves
Alwine E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwine E

Alles wat nodig is vir 'n rustige vakansie.

Baie netjiese verblyf met mooi uitsig en loopafstand van die see af. Die eienaars was altyd baie vriendelik en behulpsaam. Sal Wild Waves enige tyd aanbeveel. Is deur en deur waarde vir geld. Volpunte vir 'n pragtige plek en mense!

Wild Waves se terugvoer

Dankie Alwine, sien julle volgende jaar met die kinders.

Wild Waves
Annamarie E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie E

Dit was 'n wonderlike plek baie skoon en baie vriendelike eienaars.

Ons is baie vriendelik ontvang, die plek was baie mooi skoon, ons gaan weer volgende jaar daar vakansie hou.

Wild Waves se terugvoer

Dankie Annamarie, ons sien saam met julle uit na volgende jaar!

Wild Waves
Andre N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Baie netjiese, goed ingerigte woonstel.

Pragtige woonstel met als wat jy nodig het en meer. Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en staan heeltyd reg om te help. Heerlik met die private strand. Sal beslis weer teruggaan!

Wild Waves se terugvoer

Dankie vir die vriendelike woorde.
Dit is altyd lekker om gaste soos julle te huisves.

Wild Waves
Sunet B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet B

Die beste verblyf ooit by die Suidkus.

Ons het elke oomblik geniet. Ons sal verseker weer besoek.

Daleen M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M

Fantastiese eienaars, baie behulpsaam!

Ons het baie lekker by Wild Waves gekuier, sou dit net verkies as die strand effe nader was aan die woonstel. Sal deffintief weer daar vakansie hou.

Wild Waves se terugvoer

Dankie Daleen, ek is bly julle het dit geniet.
Volgende keer kies jy een van die eenhede by die strandhekkie, dan is jy 45 meter van die hoogwatermerk.

Wild Waves
Janine N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine N

Baie lekker gebly, skoon en netjiese plekkie gehad en alles wat nodig was, was beskikbaar in die eenheid. Baie veilig en beslis kindervriendelik.

Pragtige netjiese en skoon plekkie. My kind het homself gate uit geniet en die uitsig is ook pragtig. Die opsigter was baie vriendelik en behulpsaam en het regtig alles gehad wat nodig was in die eenheid.

Wild Waves se terugvoer

Dankie Hannes, dis lekker om te hoor. Ons oefen al 17 jaar om almal tevrede te hou, ek is bly julle het die vakansie geniet.

Wild Waves
Belinda M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

Rustige vakansie.

Rustige vakansie met nie te veel eenhede waar dit te bedrywig raak nie. Mooi tuin en swembad. Eenhede baie netjies en skoon. Veiligheid 5 uit 5!

Wild Waves se terugvoer

Baie dankie Belinda.

Wild Waves
Robert V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert V

Excellent.

The unit is excellent and the view is amazing. Staff and owner assisted by making us feel at home.

Wild Waves se terugvoer

Dankie Robert, hoop om julle gou weer hier te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Gerrit & Elsie

Wild Waves
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warriors-laan 755, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiNzE3MzQzLThhZDYtNGI4ZC05YzVmLTllYTllYzRmYTkzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 755 Warriors Lane Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.794452589842 30.419881019049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang