Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WildeHemel Golf Villa 9-2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point 1, Pinnacle Point Golf Estate, Villa 9-2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

WildeHemel Golf Villa 9-2 is op Pinnacle Point Golf Estate aan die pragtige Tuinroete.

Hierdie ruim villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, bad en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Elke slaapkamer het 'n slim-TV en gratis WiFi.

Die oopplan-kombuis is met 'n etenstafel geskik vir 6, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sitarea het rusbanke en 'n slim-TV met gratis WiFi.

Buite is daar 'n balkon met 'n eetarea en 'n see-uitsig. Daar is 'n grasperk, swembad en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Pinnacle Point 1, Pinnacle Point Golf Estate, Villa 9-2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point 1, Pinnacle Point Golf Estate, Villa 9-2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1643e2f365243ca1abcdf0a9fc5566e0f10efe26bcb239a758ebd4f8c382c7b144e698042a8fb157696914446c039e3ac0ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 1 Pinnacle Point Pinnacle Point Golf Estate, Villa 9-2 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.194680072013 22.092781192256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang