Wildgoose Self-catering Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Myrese Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ilse D - Jul 2024
Algehele gradering
Mooi, ruim, skoon en het alles wat jy nodig het.
Koos B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Wildgoose Self-catering Lodge se terugvoer
Thank you very much for your review, Koos. We're glad that you enjoyed your stay. If I could please ask you to send me a list of the maintenance issues that you found. We arrive in South Africa next week and I would like to know so that I can have everything fixed while we’re there. Keep well and thanks again for your feedback.
Elsie H - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, luuks, skoon en netjies.
Wildgoose Self-catering Lodge se terugvoer
Hi Elsie, thank you very much for the review. We understand that there was no electricity, but with load shedding and all the electricity issues that are being experienced throughout South Africa at the moment, it was out of our control. Even if we could get an electrician out in the middle of the night when you contacted me, there was nothing they could do. The electricity did come back on in the early hours of the morning.
Carla G - Jun 2024
Algehele gradering
Oorgenoeg plek vir 'n groot familie, en alles wat mens nodig het.
Anthea O - Mrt 2024
Algehele gradering
Die huis het baie aandag nodig.
Wildgoose Self-catering Lodge se terugvoer
There are two full bathrooms in the house and one in the entertainment area. I really do not have any control over whether the animals come around or not. We were there last week and we had a whole dazzle of zebras visit. The giraffes came right into the yard and the mongoose were all over the yard. I cannot even count how many warthogs and impala visited. It's a game reserve and not a zoo.
Caroline N - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly. Ongelukkig oor geen krag en geen terugvoer.
Denys S - Apr 2024
Algehele gradering
Location very good, but the place needs a lot of repairs.
Dandre V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Tessa T - Jul 2023
Algehele gradering
Lodge kan met paar goed verbeter om kuier geriefliker te maak.
Arnold V - Des 2023
Algehele gradering
Nie die beste waarde vir geld nie. Die plek kort opgradering vir die prys.
Mosibudi S - Nov 2022
Algehele gradering
It was great.
Casper V - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek vir ons gesin en kleinkind.
Eleanor H - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Darryl G - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Mel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
Lizelle G - Jul 2022
Algehele gradering
It was lovely. The perfect house for our needs.
Rozanne E - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier, huis het sy doel gedien.
Wildgoose Self-catering Lodge se terugvoer
Thanks so much for your review. All bulbs in the bedside lamps are rechargeable and work when electricity is off. There are also emergency battery operated lights and the hob is gas operated. The oven is not gas as it is electrical, but even during load shedding there is light and a working stove top. I checked with the manager and she says that she explained this to you. I apologise if this was not the case.
Solly P - Sep 2022
Algehele gradering
Really enjoyed our stay.
Ciska V - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Natalie B - Apr 2021
Algehele gradering
Very welcoming stay.
Hendrik H - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Die lugversorging werk fantasties.
Chantal B - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker huis vir groot groep mense, baie veilig.
Lees meerNico D - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Alta N - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal weer by Wildgoose bly.
Corne V - Mrt 2018
Algehele gradering
Gemaklik!
Pieter D - Des 2017
Algehele gradering
Lieflike blyplek!
Elaine T - Nov 2017
Algehele gradering
Awesome en rustig.
Christelle G - Sep 2017
Algehele gradering
Beautiful, spacious and relaxed.
Wildgoose Self-catering Lodge se terugvoer
Dear Christelle,
Thank you so much for taking the time to review Wildgoose Lodge. We are thrilled that you enjoyed your stay!
Regards,
Myrese
Bangeni N - Des 2017
Algehele gradering
The accommodation was very clean.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wildgoose-straat 1107, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang