Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildgoose Self-catering Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Ilse D
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Mooi, ruim, skoon en het alles wat jy nodig het. Baie gerieflik en ruim. Enigste kommentaar is dat een die stort baie lek en toegang tot die braai area is beperk/ongemaklik is omdat jy heeltemal buite om moet loop of deur die een slaapkamer (wat die naaste is) moet gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Koos B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Baie lekker. Dit was baie lekker en gerieflik. Daar is egter 'n paar instandhoudingskwessies wat agterweë gebly het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Myrese
Wildgoose Self-catering Lodge
Thank you very much for your review, Koos. We're glad that you enjoyed your stay. If I could please ask you to send me a list of the maintenance issues that you found. We arrive in South Africa next week and I would like to know so that I can have everything fixed while we’re there. Keep well and thanks again for your feedback.

Elsie H
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Rustig, luuks, skoon en netjies. Baie lekker beddens. Daar is te min potte en panne vir groot gesinne. Aandag kan gegee word aan die hoofbadkamer se stortdeure. DSTV was nie geaktiveer nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Myrese
Wildgoose Self-catering Lodge
Hi Elsie, thank you very much for the review. We understand that there was no electricity, but with load shedding and all the electricity issues that are being experienced throughout South Africa at the moment, it was out of our control. Even if we could get an electrician out in the middle of the night when you contacted me, there was nothing they could do. The electricity did come back on in the early hours of the morning.

Carla G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2024

Oorgenoeg plek vir 'n groot familie, en alles wat mens nodig het. Wat 'n lekker wegbreek!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea O
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mrt 2024

Die huis het baie aandag nodig. Die huis se uitleg is baie onprakties. Jy moet deur 'n kamer gaan om buite by die kuier area te kom. Die persone wat bo op die loft slaap, moes badkamers deel wat in die kamers onder is. Daar het geen diere gekom nie, ten spyte van kos wat ons vir hulle gekoop het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Myrese
Wildgoose Self-catering Lodge
There are two full bathrooms in the house and one in the entertainment area. I really do not have any control over whether the animals come around or not. We were there last week and we had a whole dazzle of zebras visit. The giraffes came right into the yard and the mongoose were all over the yard. I cannot even count how many warthogs and impala visited. It's a game reserve and not a zoo.

Caroline N
1 nag
3.0
Jan 2024

Ons het lekker gebly. Ongelukkig oor geen krag en geen terugvoer. Baie netjies. Kliëntediens kan verbeter van die lodge se kant af. Ons het die hele aand sonder krag gesit. Het die eienaar gebel, maar niemand was uitgestuur om te kom kyk nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Denys S
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Apr 2024

Location very good, but the place needs a lot of repairs. I’m not a person who usually complains about things but this place should be removed so that the next person that books is not misled by nice pictures of this holiday home in any way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Dandre V
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2023

Lekker en rustig. Ja, die airconditioning het dit baie lekker gemaak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tessa T
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jul 2023

Lodge kan met paar goed verbeter om kuier geriefliker te maak. Kombuisgoed o.a. kastrolle, opskepbakke, gewone bakke ens. kort. Stort in groot badkamer kan opgradeer word. Gaste wat bo slaap moet van ander gaste se badkamers gebruikmaak. Uitleg van die lodge nie gerieflik nie, moet deur slaapkamer loop na braai-area. Van die stoele is stukkend. Beddens/beddegoed was reg en lieflike yskas het baie gehelp, dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Arnold V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2023

Nie die beste waarde vir geld nie. Die plek kort opgradering vir die prys. Kyk asb. na die hoofslaapkamer se stort en toilet, en die ligte kan nie af bo op die loft nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Myrese Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R5 000
R5 000 R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
R5 000 R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1107, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad2eb5460f064895308c73d20e94008948010529d1c3a5c84a8cdaee9f692b331ad37602a10c585e3b42a7db976208d7b9c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 29 5 1 5 1107 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.36487 31.7647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang