Willow Manor Akkommodasie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Retief Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Willie S - Aug 2024
Algehele gradering
Die beste rusplakkie ooit.
Lees meerWillow Manor Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te hê. Ons hoop ons sien julle sommer baie gou weer.
Beste groete,
Willow Manor Bestuur, en Martie & Rosemary
Roelf K - Jun 2024
Algehele gradering
Stunning.
Willow Manor Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Roelf. Ons sien daarna uit om julle weer te sien. Groete, Willow Manor Bestuur.
Potego N - Des 2023
Algehele gradering
It was awesomely beautiful and I can't do it all over again.
Willow Manor Akkommodasie se terugvoer
Thank you very much for the nice review.
Willo Manor Management
Chris T - Des 2023
Algehele gradering
Lekker, wonderlik, great!
Willow Manor Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die baie mooi resensie, Chris. Waardeer die,
Willow Manor bestuur.
Themba M - Jun 2023
Algehele gradering
Very good experience. I'm very much content.
Willow Manor Akkommodasie se terugvoer
Thank you Themba, for your review, we are glad you enjoyed your stay at Willow Manor. Kind regards Management
Lorna E - Aug 2023
Algehele gradering
Kamers is baie mooi binne.
Willow Manor Akkommodasie se terugvoer
Goeie Middag Lorna,
Ons is baie jammer dat julle ervaring nie aan julle verwagtinge voldoen het nie. Ons missie is om dit vir ons gaste n aangename ervaring te maak.
Ek en jy het Saterdagaand telefonies met mekaar gepraat, van wat ek kon aflei, was julle by n restaurant.
Ons kamers buite is skoon, en miskien nie na almal se siening nie.
Ons gebruik nie n kragopwekker nie, want dit sal baie steurend wees gedurende die nag.
Ons het nog nooit klagtes oor pad geraas gehad nie, aangesien ons gordyne die geraas verdoof.
Ons verstaan dat almal baie bewus is van veiligheid, maar ek kan jou verseker dat ons nog nooit enige insident gehad het nie. Ons gaste se veiligheid is vir ons baie belangrik.
Baie dankie vir julle besoek aan ons, en weereens baie jammer dat dit nie aan julle verwagtinge voldoen het nie.
Beste Groete
Willow Manor Bestuur
Alfred M - Des 2022
Algehele gradering
Well organised and professional.
Willow Manor Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer u besoek.
Annatjie V - Des 2022
Algehele gradering
Ons het die langnaweek van die 16de Desember 2022 daar gekuier.
Lees meerWillow Manor Akkommodasie se terugvoer
Middag Annatjie, baie dankie vir jou mooi resensie, dit word waardeer. Beste Groete, Bestuur en span by Willow Manor
Leandi V - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig en wonderlike atmosfeer.
Willow Manor Akkommodasie se terugvoer
Goeie dag Leandi,
Baie dankie vir julle besoek, dit was lekker om julle te ontmoet.
Baie dankie vir julle resensie, hoop julle kom gou weer kuier.
Vriendelike groete
Bestuur
Cherese D - Feb 2022
Algehele gradering
You need to visit this place!
Willow Manor Akkommodasie se terugvoer
Dear Cherese,
Thank you very much for your lovely review. We are looking forward to your next visit.
Kind regards
Management
Susan V - Des 2021
Algehele gradering
Was by far best service and accommodation we had in a while. Left feeling like family. Definitely going back.
Willow Manor Akkommodasie se terugvoer
Liewe Susan,
Baie dankie vir julle pragtige resensie, dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle gou weer te bederf.
Vriendelike groete, Willow Manor
Helga D - Nov 2021
Algehele gradering
Lieflike, skoon, netjiese plek, kos was heerlik en die gasvryheid uit die boonste rakke.
Willow Manor Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Helga
Ons waardeer die positiewe terugvoer
Willow Manor Bestuur
Ilisha S - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik
Willow Manor Akkommodasie se terugvoer
Hi Ilisha,
Baie dankie vir julle goeie resensie
Bertus D - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, modern.
Willow Manor Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Bertus
Willow Manor Bestuur
Vicky O - Okt 2020
Algehele gradering
Willow mannor is 'n juweel. Soreta was ongelooflik. Sy het ons huweliks herdenking extra spesiaal gemaak.
Willow Manor Akkommodasie se terugvoer
Hi Vicky,
Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit was net 'n groot plesier om julle te kon laat spesiaal voel. Ons hoop julle kom kuier gou weer. Groete Soretha.
Marizka V - Aug 2020
Algehele gradering
Wens ek kon meer as 5 sterre gee!
Willow Manor Akkommodasie se terugvoer
Hi julle,
Ons wil julle net bedank vir julle pratige resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Soretha
Johan T - Sep 2020
Algehele gradering
Luuks, netjies, skoon, pragtige omgewing, baie vriendelike gasheer en -vrou.
Pulane K - Des 2019
Algehele gradering
Exciting, serene and tranquil.
Jeanine D - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, vriendelike en behulpsame mense.
Lees meerRoelof V - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike paar dae pamperlang.
Odette D - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, mooi en gemaklik.
Lees meerWillow Manor Akkommodasie se terugvoer
Was heerlik om u te ontmoet en dankbaar vir u besoek aan Willow Manor. Dankie vir die mooi boodskap. Vertrou dat ons mekaar binnekort weer sal sien.
Vriendelike groete
Willow Manor Bestuur
.
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenland Plaas 267, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang