Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Villas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Diaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 122

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 122 resensies vir Willow Villas
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Faye T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faye T

Very professional the owner. Only suggestion is to put welcome tea and coffee.

Enjoyed the welcome, stay and neat place.

Rialette C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialette C

N heerlike wegbreek naweek bestemming.

Perfekte ligging. Naby die dorp maar weg van die geraas. Veilig en goed ingerig.

Ilza R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilza R

Ons het als baie geniet. Sal definitief plek aanbeveel.

Ons het dit baie geniet. Dankie vir die vriendelike ontvangs en moeite om die plek gerieflik te maak.

Annatjie O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie O

Heerlike wegbreek plek.

Ons het baie lekker gebly.

Thobeka Euvon C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobeka Euvon C

Great value for money at the best location.

It was a very beautiful villa, very cold but the fireplace kept us warm. The rooms are nice and big. The host was great. I will definitely come back.

Ulrich J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich J

Lekker lang naweek.

Alles werk, gasheer baie hulpvaardig en ligging great.

Riaan D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Te kort.

Hi, sal weer hier bly vir seker.

Heilie K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilie K

Dit was 'n heerlike naweek. Ons het Saterdag vir die dag Lesotho toe gery.

Baie dankie vir die goeie diens. Hierdie is die perfekte plekkie in Clarens, dis naby aan die bedrywige dorpie waar toeriste lekker kan rondloop en tog weg van die gewoel wat saans sorg vir rustigheid.

Christelle V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Baie lekker.

Baie baie lekker plek, skoon en netjies.

Suria N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suria N

Ons sal beslis weer gaan kuier.

Ons het die verblyf baie geniet. Diaan het ons vriendelik ontvang en alles gewys.

Deirdre G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre G

Gerieflik en aangenaam.

Baie lekker gebly. Baie veilig en naby aan alles. Dankie, dit was lekker!

Cobus V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Relaxing, safe and quiet.

We really enjoyed our stay and everything was in place. It's nice and quiet. Would definitely recommend it to anyone wanting to visit Clarens.

Cobus M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus M

Baie lekker gebly, redelik sentraal gelee. Alles wat benodig was, was beskikbaar.

Baie lekker plekkie, alles wat mens nodig het, is daar.

Corne C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C

Was ons derde keer wat ons hier gebly het en sal vir seker weer gaan.

Baie goeie ligging en goed toegerus. Eenheid netjies en goed gemeubileerd. Dubbelbed nie baie gemaklik nie. Het baie lekker gebly en sal hierdie plek aanbeveel.

Leroux P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leroux P

Great experience. Units are well equipped.

See stars.

Gert H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert H

Dit was 'n heerlike wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Pragtige verblyf. Rustige atmosfeer. Die kombuiskraan kort aandag, te los. Geen WiFi.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Leynne M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leynne M

Pragtige veilige plek.

Skoon, rustige area. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Martin H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H

Lekker gebly.

Ons was persoonlik ontvang by die hek, en na ons huis geneem. Die huis het alles wat ons nodig gehad het, netjies en reg toe ons daar aankom. Skoonmaakdiens was op hulle pos die volgende oggend en hele huis aan die kant gemaak. Ons kom definitief weer.

Hugo L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Uitstekende ligging naby die dorp en die nasionale park.

Ons het ons verblyf baie geniet en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die kaggel het die nodige hitte verskaf en alles gerieflik gemaak. Ek kan dit gerus aanbeveel vir enige klein gesin. WiFi sal welkom gewees het, veral vir die kinders.

Sarel J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel J

Lekker gebly.

Netjiese en veilige verblyf. Sal die verblyf kan aanbeveel vir enige iemand.

Pieter B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Die woonstel is baie netjies en luuks.

Baie lekker gekuier. Die woonstel is baie netjies en luuks.

Suzan Z - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan Z

What a hidden gem and you feel safe due to security reasons.

Starting from the owner and other guests they make sure we enjoy our stay, and everything was perfect in a few words keep it up, website team.

Marieta V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V

Absoluut perfek.

Ons het elke oomblik geniet. Pragtige plek. Sal beslis aanbeveel.

Lianne A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianne A

Baie lekker rustige plek.

Het baie lekker daar gebly. Naby aan Clarens. Baie veilig.

Kobus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

'n Huis weg van jou eie huis. Absoluut puik!

Ons sal beslis weer gaan.

Jeanette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette M

It was beautiful.

I love the quietness and views.

Allan F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan F

Perfect.

Lovely place and perfect for family with kids.

Madeline M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeline M

Heerlik.

Mooi omgewing, veilig en silwerskoon.

Hitesh J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hitesh J

Awesome accommodation.

Awesome stay. Would come back.

Rita B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B

Rustig, veilig, gerieflik. Die foto's wat jy sien, is wat jy kry.

Diaan het ons vriendelik ontvang en alles by die Willow Villa verduidelik. Diaan het ons ook op hoogte gehou met die beurtkragskedules. Dit was die perfekte wegbreek met 'n rustige, stil area. Absoluut geen geraas. Indien moontlik in die toekoms sal ons definitief weer wil gaan. Net langer. Die tydjie het verby gevlieg. Baie dankie LekkeSlaap en Diaan vir 'n wonderlike rustige wegbreek.

Theo A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo A

Baie lekker rustig, veilig en alles wat jy verlang.

Heerlike naweek gehad , die weer het nie noodwendig heeltemaal saamgespeel nie. Ons is baie lief vir Clarens. Heerlike verblyf gehad in Diaan se huis. Ek het hom geskakel oor n paar nietighede agterna maar sal enige tyd weer daar oorbly. 'n View oor die dorp sou egter baie lekker gewees het.

Refilwe B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe B

We struggled with the WiFi connection and network.

We struggled with the WiFi connection and network. Can the owner make a plan for fibre or WiFi?

Noelene V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noelene V

Ons het dadelik tuis gevoel in die pragtige eenheid.

Twee pragtige eenhede wat stylvol gemeubileer is. Gasstoof 'n groot ja en kombuis is goed toegerus. Sou wel aanbeveel dat daar meer vadoeke en 'n waslappie is, asook 'n groente messie.

Patricia S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia S

Baie gerieflike en pragtige blyplek.

Sien sterre.

Sune B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sune B

Alles wat mens nodig het in 'n pragtige ligging.

Ons het heerlik gebly!

Deon S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S

Was 'n baie oulike plekkie om te bly. Alles wat jy nodig het vir 'n naweekwegbreek.

Ons het die kuier in Clarens vreeslik geniet en sal beslis weer die jaar daar gaan kuier vir 'n naweek.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Divan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Divan S

Baie lekker.

Rustig en lekker. Kinders het lekker gespeel by parkie.

Christelle F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle F

Was baie lekker en skoon en netjies.

Sal dit vir seker aanbeveel. Sal net graag WiFi daar wil hê.

Mcdonald M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mcdonald M

Very pleasant.

Location, scenery and tranquillity were all perfect.

Cindy P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy P

Comfortable and spacious.

It was a pleasant stay. The rooms and bathrooms were spacious, with plenty of cupboard space. The layout of the unit offers a lot of privacy for a party of 4. However, there was no hot water when we arrived as the geyser was only switched on upon our arrival. Two of our guests had to take a cold shower on the first evening. Additionally, there was no WiFi, which was disappointing for a 4-star establishment. The fridge didn't close properly due to a frost build-up, so we had to remove the drawer to use it. The TV can only be viewed by 2 people using the couch as it is in a cabinet. Other than these issues, the garage was a plus and everything else worked well. Access to the estate was easy, and the braai and patio area were very pleasant.

Johan C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Kop-skoonmaak-naweek.

Die eenheid is netjies en skoon. Baie smaakvol gemeubileer.

Anton V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Clean, neat, well located, safe.

Well appointed, spacious, clean - perfect for a family.

Fionamaureen M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fionamaureen M

Awesome naweekwegbreek met vriende!

Ons kuier was awesome, rustige atmosfeer, baie netjies en die veiligheid was tops vir my. Diaan het ons goed ontvang en is baie vriendelik, het sommer lekker tuis gevoel. Ons bespreek gou weer.

Pieter D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Waarde vir geld, uitstekend.

Dit is 'n baie netjiese, luukse wooneeenheid, alles die moeite werd.

Johan K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Baie gemaklik en baie goeie diens. Naby als.

Baie lekker gewees, kaggel help baie met koue aande. Beddens baie gemaklik, alle geriewe wat jy benodig is beskikbaar.

Regan R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regan R

Really well thought out accommodation with all the amenities for my family. Safe and secure location.

Lovely stay at Willow Villa. Great host Diaan who made sure we were kept up to date on load shedding schedules. would recommend it to anyone exploring Clarens and the Goldengate area.

Herkie T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie T

Pragtige eenheid met wonderlike diens van gasheer.

Ons gasheer, Diaan, het ons vriendelik verwelkom waarna hy ons vergesel het na die eenheid. Spesiale moeite was gedoen om ons tuis te laat voel. Daar was verwelkomings-sjerrie en gekapte hout met aanstekers vir die kaggel. Die eenheid was baie mooi skoon, netjies toegerus met alles wat mens nodig het. Daar is ondervloerse verhitting in die slaapkamers asook elektriese komberse op die beddens. Die eenheid was smaakvol toegerus. Daar was ook skoonmaakdienste ingesluit. Ons sal definitief die eenheid aanbeveel en op ons volgende besoek aan Clarens, sal ons beslis weer kyk of ons hier kan plek kry.

Waheeda R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waheeda R

Awesome!

Willow Villas is awesome place - a home away from home. Diaan, the owner is an awesome host. Makes you feel at home. A must for any one travelling to Clarens!

Siegrid S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegrid S

We had a wonderful time.

The estate itself is beautiful and very peaceful.

Maria A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria A

Lovely setting.

The villa provided a lovely setting for a peaceful getaway. Close to town, but far enough to enjoy peace and quiet!

Zamazulu Z - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zamazulu Z

Great and peaceful stay.

My family and I absolutely enjoyed our holiday. The host and the cleaning ladies were so helpful and friendly. It was exactly what we needed. Thank you.

Elsa T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa T

Uitstekend!

Pragtige omgewing, lieflike eenheid, uitstekende kliëntediens.

Pierre P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre P

Lekker manier om te gaan rus in Clarens.

Ons het 'n baie lekker naweek gehad by Willow Villas einde Nov 2022. Die eenheid is goed geleë en toegerus en dis baie rusting om in die Golf & Trout Estate te bly. Dis veilig, rustig, naby aan die dorp. Enigste slegte ding is dat die estate nie regtig reëls het rondom harde musiek nie, so daar was 'n paar mense nou en dan wat lekker hard gekuier het. Kaste in die kombuis kort 'n nat lap en boonste hoeke van dak kort 'n afstof, maar verder as dit was ons verblyf baie lekker en ons sal vir seker weer Willow Villas gebruik.

Litshani M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Litshani M

Best place.

We enjoyed ourselves and the units are easily accessible. We had a nice view on both sides of the unit. Place was very clean. We will book same place when we visit Clarens again.

Stacey E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey E

Dit was gerieflik.

Alles was op standaard.

Janet L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet L

Baie lekker.

Al die geriewe was netjies en ons het dit geniet.

Anel N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel N

Vriendelike gasheer met goeie wenke oor Clarens. Woning is skoon en netjies.

Sien sterre.

Lize-mari K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize-mari K

Wondeik.

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese eenheid.

Urma P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Urma P

Lekker gekuier, Diaan is baie behulpsaam met die hekkodes.

Lekker, netjies en skoon. Dit word gediens wat help as jy met vakansie is. Dubbelbed is bietjie hard.

Simon N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon N

Baie lekker.

Baie om te doen in omgewing. Lekker gerus en gekuier.

Marischka C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marischka C

Gerieflik, netjies, rustig, net wat ons nodig gehad het.

Die ligging van die 2 villa's wat ons bespreek het was ideaal. Baie netjiese plek met lekker groot kamers. Uitstof vanaf die balkon is pragtig en ons het lekker bosstaproetes ontdek. Diaan se diens was uitstekend. Niks was te veel moeite nie en ons kon hom enige tyd kontak.

Moteka T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moteka T

It was lovely we enjoy our stay.

The place was lovely, well-decorated and peaceful. Next time we would just like a washing line for our clothes. Nonetheless we appreciated the manger welcoming us at the entrance.

Regardt L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt L

Lekker rustige atmosfeer.

Ons het lekker gerus in die Villas. Daar is baie unieke eetplekke naby en baie plekke om te verken in die area. Lekker kaggel vir die koue aande.

Denise M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise M

Good, safe location.

The unit was great, neat and tidy, but all the doors which were white needed a good clean, as did all the dining chairs. Covered in dirty fingerprints. Would suggest that after people have vacated, a thorough clean should be done.

Monica W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica W

Diaan was wonderlik.

Baie lekker verblyf met alles toegerus. Sal weer kom.

Philip V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Pragtige akkommodasie onder die wilger wat rustige omgewing skep

Een van die beste akkommodasie wat ek nog deur die webblad bespreek het.

Kim J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim J

Convenient, safe and cosy!

Neat and tidy with everything you need! The fireplace warmed the whole place up nicely too! Wood was provided and replenished each day. The accommodation was also cleaned in the morning. Diaan was a great host!

Melinke C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinke C

Baie lekker.

Sal beslis weer kom kuier.

Frans M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Exquisite retreat.

The best retreat we had, in our experience.

Zhan G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhan G

Perfect!

Could not have asked for anything beter!

Michelle C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Die huisie was lieflik netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Die kaggeltjie was 'n wenner!

Met die eerste koue front was ons bietjie angstig om in Clarens te wees, maar ons was aangenaam verras dat die huisie so snoesig en warm was. Met elektriese komberse op al die beddens en 'n kaggel met hout wat voorsien is, het ons nie 'n oomblik koud gekry nie.

Deon H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Rustige atmosfeer en baie gerieflik!

Ons gas was baie vriendelik en behulpsaam. Die skoonmaakdiens was bietjie teleurstellend - ons was vroeg uit en teen laat oggend was die huis nog nie gediens nie. Slegs 'n gedeelte van die skottelgoed was gewas en die res nie skoongemaak nie. Die eenheid beskik ook nie oor 'n klein kluis nie. Ons sou graag waardevolle items wou toesluit en dink dit sal beslis 'n aanwins wees. Behalwe vir laasgenoemde, was dit 'n fantastiese naweek.

Janet D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet D

Absolutely awesome.

Diaan went out of his way to make our stay awesome. Even booked us dinner for 2 for our anniversary at a very nice restaurant. We will definitely be coming back in the future. Nice and central to get to see all the surrounds but nice and peaceful as place of accommodation so you can come home and just relax.

Sunet V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet V

Rustig en gesellig.

Baie rustig en gesellig hier. Sal dit beslis aanbeveel. Uiters netjies en was vriendelik ontvang. Ons sal weer in die toekoms daar gaan bly. Dankie Diaan, dit was regtig 'n baie lekker kuier by julle pragtige plek.

Celestie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celestie V

Heerlik!

Baie mooi en gasvry. Definitief 'n moet!

Alta L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Gesellige blyplek.

Baie oulike gasheer wat alles doen om jou tuis te laat voel. Baie goeie ligging. Huis is netjies en het alles wat mens nodig het. Die kaggel is 'n bonus en maak die hele huis heerlik warm.

Mokhele M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mokhele M

Our group enjoyed Diaan and the way he accommodated us even with the little things. That made a huge difference.

Diaan was truly a generous host, allowing us to move things around to facilitate our group activities and meditation. Thank you for helping us with arranging babysitting (Ms. Mpati was a great help) and for the charcoal. The walking trails at sunset were breathtaking.

Daryl H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daryl H

We were disappointed, Willow Villas did not live up to our expectations at all.

A beautiful location and nice unit. Unfortunately, the unit had not been properly cleaned for a while. There were dirty handprints on the glass balustrades, layers of dust, sticky marks on the floors and surfaces, most of the dinnerware is mismatched and chipped, dirty oven gloves in a drawer and marked cushion covers and a promised cleaning service and dishwasher tablets never arrived. We were left disappointed and wouldn't recommend it.

Neville R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Neville R

Paar tekortkominge wat gepla het.

Eenheid toegerus met alles wat verwag kan word en was netjies. Die handdoeke was egter deurgewas en sommige het selfs gate in gehad. Dan het die eenheid van rook gestink, veral gordyne in sitkamer - seker afkomstig van die kaggel. Wanneer die deure toegemaak was was dit ondraaglik. Verwag beter, veral teen 'n premie.

Pierre D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Pragtige verblyf met alles wat jy nodig het.

Heerlikste stoep met braai. Mooiste natuur en stilte. Goed geleë vir al die besienswaardighede. Alles waaraan ’n mens kan dink is daar.

Selma O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma O

Wonderful accommodation.

Quiet and beautiful setting. Close enough to town, but far enough to enjoy peace and quiet.

Martin H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H

Lekker gekuier in Clarens.

Diaan het ons persoonlik ontmoet en deurgevat na ons woning. Pragtige 2 slaapkamer, toegerus met alles wat jy nodig het. Rustige, lekker stoep, wat maak dat jy nie eers Clarens will gaan besoek nie.

Johannes D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D

Baie mooi en netjiese plekkie sal graag weer teruggaan.

Dit is 'n pragtige plek en in 'n baie mooi omgewing, ons tyd daar was ongelukkig net te kort maar sal definitief volgende keer weer soontoe gaan en daar bly.

Rochelle G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle G

Wonderlike verblyf! Het so welkom gevoel deur die gasheer se gasvryheid. Sal beslis weer terugkom!

Baie netjiese blyplek met uitstekende diens. Niks beter as 'n naweek in die mooie, koue Clarens met 'n lekker kaggelvuur nie!

Kobus B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Pragtige woonstel.

Ons is hartlik ontvang en het heerlik gebly. Dit was lekker om in die golf estate te gaan stap. Hierdie eenheid is ver van die pad geleë en ons kon geen verkeer hoor nie. Die kaggel, ingeboude braai en dubbelstort het goed gewerk.

Pierre G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G

Puik verblyf.

Dis veilig, stil, goeie meubels, bed fantasties, beslis een van die beste plekke vir selfsorg verblyf.

Dawn S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn S

Fantasties.

Dit was 'n fantastiese naweek, die verblyf is skoon en netjies, naby die dorp, maar ook nie te naby nie, alles wat oop- en toemaak en baie nice detail! Die kaggel was 'n wenner! Ek beveel dit vir enigiemand aan, oud of jonk.

Retha H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H

Dit was ontspannend en heerlik!

Dis 'n heerlik huisie, wat goed toegerus is! Dis veilig en jy kan net ontspan. Hulle het die lekkerste handdoeke. Sal die plek vir enige een aanbeveel wat wil kom rus.

Elzanne V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne V

Heerlike, skoon, netjiese toegeruste woonplek!

Die huis is goed toegerus met alles wat nodig is. Baie skoon en netjies. Duursame meubels. Heerlik ontspan met 'n pragtige stil en mooi omgewing!

Tania V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V

Mooi en gerieflike verblyf.

Eienaar was baie hulpvaardig. Tydens afwesigheid van skoonmaakdiens moet eenhede verkieslik behoorlik toegerus wees met alles om gaste sodoende in te staat te stel om self skoon te maak.

Elna R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna R

Rus vir jou siel.

Netjies en skoon eenheid. Ek hou van die eenvoud. Die uitsig was asemrowend mooi. Sal die eenheid definitief wees bespreek.

Delene V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene V

Wonderlike natuur, gerief en ruimte.

Dit was 'n heerlike ontspannende ervaring naby die natuur en die dorpie Clarens.

Simone M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone M

Simply amazing.

Beautiful, clean, well kept and friendly service. Definitely recommended and will return on our next trip to Clarens.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Net fantasties.

Pragtig, skoon, netjies en vriendelike diens. Beveel dit beslis aan en sal weer terug wees op ons volgende besoek aan Clarens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Derik S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik S

Fantastiese, moderne, skoon en warm verblyf.

Ongelooflik lekker gekuier en gebly. Huisies is netjies skoon en baie huislik. Diaan is ook 'n uitstekende gasheer. Kaggel wat brand met aankoms maak jou sommer dadelik welkom en tuis voel.

Ronél D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél D

Gerieflik, skoon en ‘n rustige omgewing.

Ek kan die gerieflike huisie aanbeveel vir 'n klein gesin of groepie vriende.

Hannes D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Fantastiese plek.

Dit was ons eerste besoek aan Clarens en moet sê dat Willow Villas is aanbeveelbaar vir jou verblyf. Die eenheid is baie netjies en skoon. Die ondervloerse verwarming was net die regte ding vir die winter. Ons sal weer kom kuier. Baie dankie, Diaan, vir jou vriendelikheid.

Charlotte L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Wonderlik.

Welkome wegbreek in heerlike omgewing.

Meghan E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan E

Perfect in every possible way.

Willow Villas was a perfect mid week get away for us. The unit was pristine and catered to our every need and desire. Our host was so friendly and utterly charming. The only negative was that we did not stay long enough to enjoy the immaculate and breathtaking surroundings. We are already planning our next stay.

Marnel A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel A

Luukse verblyf in pragtige omgewing!

Ons het ons naweek by Willow Villas terdeë geniet. Dis 'n pragtige omgewing en baie veilig vir kinders om te speel, te stap en fiets te ry. Die eenhede is goed ingerig en die ligging is perfek.

Dylan G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan G

Great location and accommodation, clean and well maintained.

Host was knowledgeable on the area, things to do, places to see. He was also helpful in posting us our kindle that we had mistakenly left behind.

Ray B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray B

Fantastiese naweek in pragtige eenheid op gholflandgoed, wat meer kan mens voor hoop?

Wat 'n wonderlike naweek. Het vroeg die oggend al SMS van Diaan die gasheer ontvang, hy het ons by die ingang ontmoet en saamgery na die eenheid toe. Die eenheid self is pragtig, skoon, netjies met 'n groot onderdakbraai-area met ingeboude braai. Lekker gholfbaan, veilige staproetes, 2 min se ry van Clarens se middestad, rerig 'n fantastiese blyplek wat naby aan alles is. Hierdie plek kry definiteif weer 'n besoek van ons af!

Annemart S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemart S

Lekker gemaklik!

Dankie vir die gasvrye ontvangs en die netjiese eenheid! Ons het heerlik gekuier, lekker geslaap en veilig gevoel en al die nodige naweek-luukshede gehad en sal beslis weer kom kuier. Die kinders het ook die dubbelstort baie geniet!

Pieter P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Nuwe, goed toegeruste eenheid vir perfekte verblyf.

Diaan is 'n ware gasheer en sy nuwe goed toegeruste eenheid met volledige DStv en braaigeriewe verseker steuringsvrye verblyf in die rustige deel van die gholflandgoed!

Elsabe R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R

Die verblyf was uit die boonste rakke!

Ons was tuis vir 3 dae in Willow Rest Villa A. Dit was die perfekte rusplek vir ons, weg van die besig stadslewe. Diaan het ons hartlik ontvang en baie welkom laat voel. Die dekor is baie keurig en die omgewing asemrowend! Die eienaar se doel is vir seker om die vakansieganger die beste van als te bied - van beddegoed, handdoeke tot kombuis toebehore en 'n daaglikse skoonmaakdiens.

Andries N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries N

Rustig.

Mooi, lekker, rustige plek waar 'n mens 'n heerlike naweek kan deurbring met vriende.

Tony H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony H

Baie mooi plekkie.

Baie lekker gebly vir die naweek. Net een stort en toilet wat oukei is vir 'n gesin, maar vir twee couples is dit 'n bietjie van 'n problem. Baie lekker kaggel met baie hout beskikbaar. Sal weer hier bly.

Amanda V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V

Baie netjies, skoon en mooi.

Die eenhede is baie mooi, skoon en netjies versorg. Die omgewing is pragtig, rustig en veilig. Sal graag weer daar wil gaan bly.

Janneke W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janneke W

Very comfortable, good amenities, could be cleaner. Very helpful host.

We recommend a thorough cleaning at regular intervals, more than just a surface cleaning as stated in the pamphlet. Staff and host very friendly and helpful.

Steven C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven C

Lekker gebly by Willow Villas.

Pragtige plek in Clarens!

Bennie C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie C

Vriendelike ontvangs met alles wat nodig is. Baie veilig.

Ons kan Willow Villas met groot vrymoedigheid aanbeveel. Baie vriendelike ontvangs, netjies, niks ekstra nodig gehad nie. Pragtige en rustige omgewing om te bly, lekker staproetes in natuur. Ons sal vir seker weer van die plek gebruik maak.

Sharon V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Puik verblyf.

Luukse, bekostigbare verblyf. Uitstekende hulp van Diaan. Sekuriteit aangenaam en baie vriendelik en hulpvaardig. Prentjiemooi omgewing.

Paula C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula C

Ongelooflik lekker.

Dit het gereën en dit dak op die stoep lek, die braaier lek ook, die stortvloer kan bietjie geskrop word, verder alles baie lekker.

Charles S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Pragtige eenheid, heerlik gerus.

Mooi, stylvol, lekker warm in winter. Sentraal geleë. Ideaal vir wegbreek en weer jouself vind. Waarde vir geld.

Eric W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric W

Baie mooi huis met moderne geriewe.

Lekker verblyf vir gesin in veilige landgoed. Pragtige omgewing met baie om te doen. Sal beslis weer kom.

Jannie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V

Pragtige omgewing. Rustig.

Vuurhoutjies en koffie en suiker sou gaaf gewees het.

Willow Villas se terugvoer

Beste Jannie

Baie dankie vir die terugvoer dit word opreg waardeer, dit is ons hoop om aanhoudend ons diens te verbeter. Ook hoop ons dat ons gaste dit sal oorweeg om in die toekoms weer van ons gebruik te maak.

Tot ons weer sien
Vriendelike Groete
Willow Creek Villas

Willow Villas
Philippe B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philippe B

Baie gerieflik en netjies.

Sien sterre.

Sibusiso N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibusiso N

Great value for money. Good all around.

Probably the only thing to improve will be the provision of Wi-Fi.

Colleen R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen R

Very impressive and comfortable luxury.

Most enjoyable stay, highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie indrukwekkend en gemaklik luuks.

Mees aangename verblyf, sal dit beslis aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wayne V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne V

Baie nice, warm water 'n probleem vir 4 mense, stoep met braai lek so dat ons nie kon braai nie a.g.v dak wat vol lek plekke was. Gee aandag aan dit en geiser asb.

Sorteer asb. afdak by stoep uit, dit het gereën en ons kon nie braai nie a.g.v dak wat orals lek. Geiser nie groot genoeg om 4 mense te akkommodeer vir bad/stort nie. Water gou koud.

Johan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Rustigheid.

Baie skoon en goed uitgeruste eenheid.

Vanaf R2 100
R2 100 R1 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84beff64111a80e9755015dc436a99737a28a86f78e4a289057c1543d7abe59b943b823802ae20828cea32eccd28eb7d8d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 4) 122 5 1 5 R712 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.510629821432 28.432951553017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang