Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilnetbysee

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed 156, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Wilnetbysee is 'n bekoorlike selfsorghuis op die Hartenbos Landgoed en bied 'n gerieflike voetgangerhek vir toegang tot die Hartenbos-strandmeer en strand wat sowat 10 minute se stap vanaf die verblyf is. Dit is die ideale plek vir natuurentoesiaste.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die derde en suite-badkamer. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n aparte area met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Dit strek na die eetarea en lei verder na die leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is ook 'n binnebraai. WiFi is beskikbaar die TV is aan die internet gekoppel. Gaste kan hul eie aanmeldbesonderhede vir stroomdienste gebruik.

Die huis lei na 'n lieflike buite-area met 'n grasperk en 'n speelarea vir die kinders. Verder is daar ook buitebraaigeriewe, 'n enkelmotorhuis en buiteparkeerplek vir nog 'n motor. Sleepwaens kan in die sleepwa-area gelaat word of op straat geparkeer word.

Hartenbos bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede wat duik, Zipline, skilderagtige staproetes en die Diaz-museum insluit. Die ATKV Waterfront is naby en bied 'n verskeidenheid restaurante, opwindende waterglybane en vermaaklikheidsopsies. Boonop kan gaste nabygeleë wild- en wynplase, bootuitstappies, helikopterritte, treinritte, museums en 'n rustige botaniese tuin geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hartenbos Landgoed 156, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed 156, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacffa3df93a8acedb1f8185be1aaebaa8a3fb9aa89bafe9107c0e468d2c1659c03381f5527137e874953219834e163e8f31f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6) 156 Hartenbos Landgoed Hartenbos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.113473057583 22.117955585984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang