Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WilruWilthu

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir WilruWilthu
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Eddie D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie D

Great breakaway.

It was peaceful and such an awesome place to stay. The kids enjoyed the jacuzzi. There was one issue which the host sorted out immediately and professionally.

Deon P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P

Bosveld en diere.

Goeie ligging, baie diere het kom kuier.

Lizanda J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanda J

Lekker gemaklik met kinders.

Ons het die kuier baie geniet. Dit was gemaklik en veilig vir die kinders.

Heinrich V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich V

Baie lekker gekuier.

Baie lekker gebly. Het die diere geniet wat kom kuier het. Hulle sal ons definitief weer sien.

Hein V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V

Baie lekker gekuier. Die lugversorging is baie goed en daar is baie diere om die huis.

Marloth is uitstekend. Ons plekkie vir 10 was wel bietjie klein vir slaapplek.

Rika L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika L

Baie lekker, diere baie mak en rivier pragtig.

Goed toegerus, prakties en lekker binnebraai.

Madelein S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein S

Luuks, rustig en ontspannend.

Lekker kuierarea, gerieflik en goed ingerig, die kinders het omtrent die jacuzzi geniet.

Deon P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P

Wonderlik

Stortkop in een stort moet vervang word, water spuit orals uit.

Marius R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Goed toegerus en netjies.

Sien sterre.

Elizma S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma S

Baie gerieflik. Alles is daar wat ons benodig het.

Baie skoon en netjiese plekkie. Alles is gemaklik. Sal die plekkie vir enige persoon aanbeveel.

Heloise L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise L

Rustige wegbreek.

Dit is 'n baie lekker plekkie. Met alles wat mens benodig. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Sal vir seker aanbeveel en sal beslis weer gaan!

Alwyn D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn D

Baie lekker gebly. Alles daar wat nodig is.

Verblyf was baie aangenaam. Waar daar wel 'n klein probleem was het die eienaars dit spoedig opgelos en gereeld opgevolg oor hoe die verblyf is. Sal dit vir seker aanbeveel.

Hanli M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanli M

Briljant.

Baie gerieflik en huislik.

Marcelle V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle V

Kuiergeriewe alles wat jy wil hê! Baie diere op perseel.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad met ons klein kinders. Kuierareas is stunning. Binnehuisbraai met groot Jacuzzi in dieselfde area. Buiteboma, groot ruim en oop (maar baie privaat) was heerlik. Ook 'n groot genoeg splash pool (bo grond) waarn mens kan lekker staan en drankie in die swembad geniet terwyl die diere eet reg langs jou. Kinders elke oomblik geniet. Slaapgeriewe netjies, niks te "fancy" nie. Lekker boswegbreek soos dit moet wees. Een van die lekkerder kuierhuise wat ek al in Marloth geniet het. Dalk bietjie beddegoed opdateer (persoonlike opinie), maar verder awesome! Dankie.

Suzanne W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne W

Perfek.

Daar was nie fout nie - het dit baie geniet.

Louis F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Louis F

Teleurgesteld.

Twee dae voor my aankoms moes ek eers reëls en regulasies aanvaar, voor ek die sleutes kon kry, wat nie op die advertensie was nie. Voorbeeld: hulle adverteer lugreëling maar jy mag dit nie te veel gebruik nie, want dan is daar ‘n koste (Marloth in Desember is baie warm) en dit was een van die redes wat ons op hulle besluit het. Die eerste dag was die borrelbad nie 100% reg nie en is die tweede dag eers herstel. Op dag 2 of 3 bars daar ‘n waterpyp wat ook eers die volgende dag volkome herstel is. Dag 4 raak die gas klaar vir die stoof, dit terwyl ons ontbyt maak, die gas is eers later die oggend vervang. Die skottelgoedwasser het met die eerste keer se gebruik so gelek, die hele kombuis en een slaapkamer was onder water, ek het dit self herstel en self die water opgedroog. Die een badkamer (net ‘n toilet) het so gestink en moes deur ons verskeie kere skoongemaak word voor ons dit kon gebruik. Die stort in die tweede badkamer het net af en toe warm water en die wasbak het net warm water geen koue water nie. Die toilet in die badkamer het ook konstant gelek. Die herstelpersoneel is baie vriendelik en ons het die diere geniet wat kom kuier het. Ek glo as die bg herstel word sal ‘n gesin hulle tyd en verblyf kan geniet. Maar ons sal hulle nie aanbeveel teen die dagtarief wat ons betaal het nie.

WilruWilthu se terugvoer

Baie dankie vir die resensie van julle ervaring. Onthou asb dat hierdie plekkie n selfsorg vakansie huis is en nie 'n lodge nie. Ongelukkig kan ons nie breuke verhoed nie, maar ons gee altyd aandag aan klagtes en probleme so gou as moontlik. Ons vra om verskoning as julle nie so lekker by ons gekuier het as al die vorige gaste nie. Wilru-Withu groetnis.

WilruWilthu
Mrs S P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs S P

Had a lovely stay and Willie was an excellent host!

Location was excellent, with animals regularly on your doorstep! The enclosed patio and jacuzzi was a welcome addition.

Carla L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla L

Rustige, ontspanne naweek.

Die diere was bietjie skaars weens die reën en baie kos in die veld maar die woning is goed toegerus met meer as wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpecker-laan 2441, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2abac4b9324ed24edfc11f5e09b27b3abf01ba049b9c410528c1c009b936805f1f2a42005a5732030dda973e58e2b0740fee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 10) 18 5 1 5 2441 Woodpecker Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.3447004 31.7822015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang