Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WilruWilthu

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Eddie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great breakaway. It was peaceful and such an awesome place to stay. The kids enjoyed the jacuzzi. There was one issue which the host sorted out immediately and professionally.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Bosveld en diere. Goeie ligging, baie diere het kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Lekker gemaklik met kinders. Ons het die kuier baie geniet. Dit was gemaklik en veilig vir die kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heinrich V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly. Het die diere geniet wat kom kuier het. Hulle sal ons definitief weer sien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hein V
Lang verblyf
3.6
Jul 2024

Baie lekker gekuier. Die lugversorging is baie goed en daar is baie diere om die huis. Marloth is uitstekend. Ons plekkie vir 10 was wel bietjie klein vir slaapplek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rika L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2023

Baie lekker, diere baie mak en rivier pragtig. Goed toegerus, prakties en lekker binnebraai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madelein S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2023

Luuks, rustig en ontspannend. Lekker kuierarea, gerieflik en goed ingerig, die kinders het omtrent die jacuzzi geniet.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Wonderlik Stortkop in een stort moet vervang word, water spuit orals uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Goed toegerus en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Baie gerieflik. Alles is daar wat ons benodig het. Baie skoon en netjiese plekkie. Alles is gemaklik. Sal die plekkie vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpecker-laan 2441, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2abac4b9324ed24edfc11f5e09b27b3abf01ba049b9c410528c1c009b936805f1f2a42005a5732030dda973e58e2b0740fee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 10) 18 5 1 5 2441 Woodpecker Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.3447004 31.7822015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang