Wilton Manor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Janice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Louise E - Sep 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Wilton Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons hoop ons kan jou weer verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete, Wilton Manor
Pieter L - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing hostess, stunning rooms, outside areas, bedding top class.
Erika P - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Wilton Manor se terugvoer
Goeie dag Erika. Baie dankie vir jou mooi resensie op Wilton Manor. Ons waardeer jou terugvoering en hoop om jou weer te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike Groete
Inge
Minette B - Aug 2020
Algehele gradering
Gasvrou was so behulpsaam en vriendelik.
Wilton Manor se terugvoer
Goeie dag Minette. Vreeslik baie dankie vir jou mooi terugvoering. Wilton Manor waardeer die tyd wat jy geneem het om ons te gradeer.
Vriendelike Groete
Inge
Rinie B - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie ervaring. Netjies. Kommunikasie van personeel goed. Prys, goeie diens!
Wilton Manor se terugvoer
Goeie dag Rinie
Baie dankie vir julle goeie resensie of Wilton Manor. Ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Inge
Jolanda V - Feb 2020
Algehele gradering
Ligging met betrekking tot die stadion in Kaapstad kan nie beter nie. Maklike stapafstand.
Wilton Manor se terugvoer
Good day Jolanda, thank you for taking the time to review Wilton Manor.
Dawn W - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik skoon en netjies met baie vriendelike staff.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Natasha M - Jun 2014
Algehele gradering
Heerlik warm en gemaklik met lieflike weelde in 'n pragtige historiese gebou.
Allan F - Apr 2013
Algehele gradering
A great place to stay!!
Lees meerYolande L - Mei 2013
Algehele gradering
Fantastiese plek, Fantastiese mense & ons gaan defnitief weer terug!!
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Croxteth-straat 15, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang