Windsong
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Francis M - Des 2020
Algehele gradering
It was wonderful we really enjoyed our stay
Melody B - Nov 2020
Algehele gradering
It was an amazing break and so quiet you could even hear the birds again.
Heinrich P - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende ontvangs. Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.
Gerhard W - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig, veilig en waarde vir geld.
Unaton I - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Windsong se terugvoer
Ek is bly dat julle lekker gebly het Unaton. Dis lekker om goeie diens te kan gee. Dankie ook.
Verna N - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Windsong se terugvoer
Dit is 'n selfsorg eenheid wat nie daagliks skoongemaak word nie. Dit word duidelik in die amptelike navraag genoem. Dis deels die rede hoekom die pryse so billik is. Wat die nat handdoeke aanbetref sal ons 'n plan maak, miskien 'n opvoubare wasgoedlyn, dit sal nie moeilik wees nie. En wat die besem en mop aanbetref, sal ons dit onmiddelik verskaf. Eintlik snaaks dat niemand dit al genoem het nie. Ek is jammer dat die items 'n probleem veroorsaak het en sal dit dadelik regstel.
Johann R - Des 2018
Algehele gradering
Genotvol.
Cobus M - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Johan G - Sep 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Verna C - Aug 2018
Algehele gradering
Lovely place to stay that provided everything we could have asked for for a reasonable price.
Lees meerChristelle B - Aug 2018
Algehele gradering
Windsong was 'n baie mooi, netjies eenheid, met pragtige dekor en alles wat ons nodig gehad het!
Lees meerWindsong se terugvoer
Dit is net 'n plesier om gaste soos julle te ontvang.
Baie dankie.
Hannelie B - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige geriewe.
Charmain V - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige dekor, skoon en netjies, gerieflik en goed toegerus. Vriendelike ontvangs. Juweel!
Windsong se terugvoer
Charmain is 'n model gas om te ontvang. Baie vriendelik en rustig en sy het Windsong in 'n baie netjiese toestand gelos. Ons sal haar baie graag enige tyd weer ontvang.
Natasha S - Feb 2018
Algehele gradering
Friendly hosts. Clean and comfortable.
Windsong se terugvoer
Thank you for leaving it very clean and tidy, John. It is just a pleasure to host guests like you.
Annamarie F - Jan 2018
Algehele gradering
Spasie, netjies, sentraal geleë.
Windsong se terugvoer
Baie dankie dat julle dit so netjies en skoon gelos het. Dit is 'n plesier om sulke gaste te ontvang.
Ronnie L - Jan 2018
Algehele gradering
Baie still, rustig en skoon.
Albert V - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies en rustige atmosfeer.
Stuart C - Jun 2018
Algehele gradering
Lovely comfortable accommodation. Everything supplied.
Zuan B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Natasha S - Okt 2017
Algehele gradering
Perfect retreat in a perfect location.
Victoria M - Sep 2017
Algehele gradering
A home, a home away.
Windsong se terugvoer
Victoria, thank you and the other ladies for being such wonderful guests. You were quiet, easy to please, very friendly and you left it in a perfect condition. We would love to have you back anytime.
Hannetjie K - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik
Roche V - Jun 2017
Algehele gradering
Wonderful hosts, close to everything, enjoyed the stay and value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike gashere, naby alles, lekker gebly en waarde vir geld.
Kobus and Hanli is wonderlike gashere by hierdie pragtige skoon, netjiese woonstel. Die woonstel is naby die malls en hoofweg-toegang, asook baie veilig. Het ons 5 dag verblyf baie geniet en sal aan enigiemand aanbeveel. Die WiFi is ook baie goed.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Windsong se terugvoer
Roche and her son left Windsong 2 in a very clean and tidy state - and this after staying for 5 days. I would love to have them back anytime. Thank you.
Rholene S - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en na 'n lang dag se reis voel 'n mens sommer tuis as jy by Windsong aankom!
Lees meerWindsong se terugvoer
Windsong was nog nooit so perfek en skoon en netjies gelos deur 'n gas nie. Was net amazing. Sy is die perfekte gas om te he. Uitstekende waarde vir geld !!!
Nico B - Jun 2017
Algehele gradering
Skoon en gerieflik. Still buurt na aan snelweg. Vriendelike mense. Gerieflike bed en stort.
Windsong se terugvoer
Nico hulle het die plek so mooi skoon en netjies gelos. Baie dankie. Julle is goeie gaste om te ontvang.
Andre O - Jul 2017
Algehele gradering
Tuiste weg van jou eie huis.
Nosipho M - Des 2016
Algehele gradering
Everything was perfectly great to meet my needs during my vacation.
Lees meerJohann V - Nov 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Shann B - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig, netjies en waarde vir geld!
Windsong se terugvoer
Dit is net 'n plesier om gaste soos Shann hulle te kry. Dan gee mens regtig nie om om seker te maak dat mens se plek mooi en skoon en netjies is nie. Dankie Shann.
Waardeer dit.
Nerina B - Jul 2016
Algehele gradering
Regtig awesome.
Shann B - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlike plek van rustigheid.
Jannie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was baie privaat en die mense gasvry.
Christa V - Jan 2016
Algehele gradering
Bekostigbaar, gerieflik met alles wat nodig is.
Suzette S - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtige, netjiese akkommodasie.
Windsong se terugvoer
Dis maklik om sulke gaste te akkomodeer. Stil en rustig en glad nie veeleisend nie. Gaste uit die boonste rakke !
Hannes S - Nov 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Henry V - Sep 2016
Algehele gradering
Ruim, baie netjies en veilig, ook vir motor, en gasheer uiters behulpsaam.
Windsong se terugvoer
Met gaste soos Henry-hulle is dit net 'n plesier om hulle te kan huisves. Wonderlike gaste, hulle is baie vriendelik en los die plek heel skoon. Baie dankie.
Johann V - Apr 2016
Algehele gradering
Wonderlik.
Ampie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjies en veilig met uitstekende diens.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tranmere-weg 1, Vincent, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang