Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsurf Woonstel Nommer 2

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantasties. Baie lekker plek. Loop afstand van die strand en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Asemrowend lekker gebly. Sjoe! Alle verwagtinge was oortref. Die plekkie is super netjies, baie gerieflik ingerig, alles wat 'n mens nodig het is daar en baie meer met veilige toesluit parkeerplek en 'n asemrowende mooi see uitsig, byna reg op die strand. Ons en die kleinkinders het elke oomblik baie geniet. Die skoonmaker is vriendelik en baie bedagsaam. Die opsigter se diens en behulpsaamheid is puik. Nadia, baie dankie dat ons in julle prag plekkie kon herinneringe bou saam met ons kleinkinders. Windsurf 2 sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Tyd het te gou omgegaan. Dit was die lekkerste 10 dae see-wegbreuk. Die woonstel is loopafstand van die strand, wat wonderlik was. Die woonstel het alles wat nodig is, "home away from home". Ek sal defnitief weer daar gaan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Windsurf Woonstel Nommer 2
Goeiemiddag Sanet, duisend dankies vir jou uitstekende resensie. Ons hoop julle kom gou weer be ons see-plekkie inloer! Groete, Nadia

Charlie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Awesome plek, sal enige tyd weer terug gaan! Net een woord, baie lekker plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lola K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2020

Absoluut fantasies. Die plekkie is besonders baie gerieflik. Eienaar is baie betrokke en opsigter is baie beleefd en bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Izelda F
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Beter as die prente, moet dit self beleef. Eerstens, dankie Nadia dat julle ons kon akkomodeer vir nog 'n ekstra nag. Alles het seepglad verloop. Ons sal beslis weer hier wil kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Het dit baie geniet, mooi plek om te bly. Baie mooi plek en naby alles. Ons het betaal vir skoon maak dienste, en daar is vir ons gesê watter dae die dame sal inkom, maar ons het haar ongelukkig nie gesien vir die tyd wat ons daar was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Windsurf Woonstel Nommer 2
More Ria, Beauty is gewoonlik op die boonste vlak op Vrydae- Haar dienste kan ekstra gehuur word indien sy skottelgoed of beddens ook moet opmaak. Andersins vee sy net uit en stof af. Dit is waarom huurders ook voorsien is van Chris se sellulere nommer, sodat dit met hom gereel kan word indien die behoefte aan ekstra skoonmaakdienste sou bestaan. Groete Nadia

Bianca B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Fantasties. Fantasties, fantasties, fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Fantasties. Ons sal die plek hoogs aanbeveel. Is netjies skoon en als wat mens benodig is daar, die dekor in die plek is elke vrou se droom. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Windsurf Woonstel Nommer 2
Baie dankie Juliana, dis wonderlik om te weet ons gunsteling seeplekkie word waardeer en raakgesien. Kom gerus weer. Groete, Nadia

Charlotte O
Lang verblyf
5.0
Mrt 2019

Dit was ongelooflik gewees! Windsurf woonstel Nommer 2 was waarde vir my geld gewees. Die opsigter was vriendelik en hulpvaardig gewees. Windsurf woonstel Nommer 2 was netjies en het alles gehad wat benodig was. Daar was genoeg ruimte gewees en die ligging was perfek gewees. Ons het veilig gevoel in die woonstel en ons voertuie was ook veilig gewees. Ek sal Windsurf woonstel Nommer 2 weer besoek en enige tyd dit aanbeveel om in te gaan bly. Baie dankie aan almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Windsurf Woonstel Nommer 2
Charlotte, baie dankie vir jou gunstige verwysing- die plekkie hou vir ons 'n besondere bekoring in- dit is met tonne sonskyn herrinnerings en liefde gemeubileer en toegerus- Ons almal benodig so nou en dan 'n dosis Vitamien See ! Groete Nadia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collis-straat 19, Windsurf 2, Manaba Beach, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANdNq2IlUZkziszer8NTZ0zHl05zEQHswDWs051GOpkllSJPgLB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 19 Collis Street Windsurf 2 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.852136443375 30.38351063183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang