Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winemaker's Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melville-straat 59, Westbank, Oudtshooorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Winemaker's Rest is in Westlake in Oudtshoorn. Hierdie knus selfsorgwoonstel bied die perfekte wegbreek weg van die stadsgewoel.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n TV, koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Langsaan is 'n tafel met stoele en die sitarea het 'n rusbank en waaier. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n swembad en braai-area met meubels. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Gaste kan Safari-volstruisplaas besoek wat net 6,4 km vanaf die verblyf is of 'n draai by die C.P. Nel Museum maak wat net 1,4 km ver is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Winemaker's Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ashlea Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Melville-straat 59, Westbank, Oudtshooorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winemaker's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melville-straat 59, Westbank, Oudtshooorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfacb76ecfbaff565234463f2de542a5d0634187b6f6e09a03a9575625e2a1f5feb4326a5db431eafd198f0126594fefcb541?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 59 Melville Street Westbank 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.6000186 22.194612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang