Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wokuphumla

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clearview-singel 13A, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wokuphumla is 'n pragtige huis met 3 eenhede wat apart bespreek word in Oos-Londen.

Die luukse eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit beskik oor 'n oopplan-sitarea en -kombuisie.

Die Queen Victoria-eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger en spog met asemrowende uitsigte oor die strandmeer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die King Louis-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste met kinders van enige ouderdom en beskik oor 3 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort het. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Verder is daar 'n gemeenskaplike swembad, 'n tuin, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Baselwa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Clearview-singel 13A, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Wokuphumla het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clearview-singel 13A, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA510f1ca9a4644f7a4a6d510dcadc7a20344499070487b91e8023a07748ba641f873c5ebbc0e598c147a58a44c7e3abdc9f9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 13A Clearview Crescent Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.9665864 27.9556194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang