Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wonder by the Sea

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Wonder by the Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lara N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara N

Perfect for two!

Gorgeous place to stay with easy access to the beach. Clever design. Owners friendly and always helpful.

Marisca U - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca U

Loved it!

Lovely place, with a lovely host. Very clean. Felt very safe. It was also very close to two malls, which was a nice bonus.

Nico B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Wonderlike vakansie, sal weer teruggaan.

Die verblyf was skoon en netjies met alles wat nodig is, vriendelike diens, naby alles, veilige parkering. Dankie dat jy ons versoek oorweeg het en dankie vir die gasvryheid, die kuier was regtig baie lekker.

Johan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Ons kon nie vir 'n beter plekkie gevra het nie en het baie lekker gebly.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Wonder by the Sea. Die woonstel is baie gerieflik en het alles wat mens nodig het, tot 'n klein tuin met 'n braaier. Die woonstel is baie naby aan die see en ook baie veilig. Baie vriendelike en hulpvaardige gashere en altyd byderhand om te help.

Betsie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie V

'n Weer-kom-plek kuier.

Wonder by the Sea is 'n pragtige, praktiese plek. The host at arrival made us feel welcome. Ongelukkig kan mens nie die weer bespreek nie, maar daar is 'n paar besienswaardighede op die promenade, ons gunsteling, die Forest Cafe.

Jana V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Lekker gebly, veilig gevoel en rustig.

Alles wat ons nodig gehad het, veilig, stapafstand van alles. Silwerskoon, gerieflik, en ons het baie tuis en gemaklik gevoel. Liezl en Mags doen so baie moeite om jou tuis te laat voel. Was ook beskikbaar as ons iets nodig gehad het, ek het die vrymoedigheid gehad om raad te vra rondom attraksies in die area.

Henry O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry O

What a gem!

Safe, clean, and easy access to the beach. Already added it to my favorite list. The owner, Liesl, is very friendly and helpful.

Jacques M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M

Ons het heerlik gebly, alles was skoon en netjies, alles wat nodig is, en die eenheid het die beste ligging!

Ons kan Wonder By the Sea regtig aanbeveel, vir vakansies, òf net vir 'n paar dae. Die ligging is uitstekend, slegs so 200 m van die pragtige Umhlanga Promenade en Boardwalk, en loopafstand van 2 malls en baie eetplekke. Die kompleks is in 'n stil woonbuurt en die kar is veilig met 24-uur sekuriteit by die hek. Liesl is baie vriendelik en hulpvaardig en kom vra gereeld of mens enige iets nodig het. WiFi is baie goed. Lekker tuintjie om buite te sit of te braai.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 5, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7cbc8db796250e4623dfb0f2e6c1251660862fbf91408957acce24ce6f20c0efa526be9b38702f2aa5ff25c5f2eb85252b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 86 Lagoon Drive 5 Hawaan View 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.714996518498 31.091877242922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang